Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Karoo Gariep Tented Camp

Tentekamp

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 56 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.8
Veiligheid
4.6
Marie T
1 nag
5.0
Apr 2024

Gasvry, plaas rustig. Goeie waarde vir geld. Alles skoon en netjies. Rustige plaas atmosfeer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Reinette V
1 nag Saam met vriende
5.0
Apr 2024

Die beste oornagverblyf halfpad tussen die Kaap en Gauteng! Die oornagverblyf op pad na die Kaap was eersteklas gewees! Egte Karoo gasvryheid!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jannie D
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2024

Great nature over sleep. Great people. Great people, lekker gekuier. Moes twee nagte gebly het om Shy 5 te sien.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Christiaan O
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2024

Amazing. Was fantasties gewees.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ismini M
1 nag Gesin met klein kinders
4.0
Jan 2024

Hosts are welcoming and friendly. It was very pleasant and the buffet dinner was delicious! There are activities at the camp which are not mentioned on the site, such as Shy 5 Game Drive in the evening or a Hippo Drive, as well as paddling around the lake. The shower curtain in the tented camp needs to be changed as it looks grimy, but I'm sure this will be done now that the season has ended.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Jean D
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Des 2023

Uitstekende plek om oor te bly, ons sal sonder twyfel weer gaan kuier. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rhyno V
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2023

Great place with friendly people. The personnel went over and beyond to accommodate us.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Philip V
1 nag Gesin met tieners
1.8
Apr 2023

Nadat ons gebel was 3 ure voor ons arriveer, was die eenheid nie voorberei of skoongemaak nie. Dag 1 se aankoms was glad nie wat ons verwag het nie. Baie teleurgesteld in die diens. Die ketel was vuil en vol kalk. Geen buite-asblik beskikbaar nie. Geen braaigeriewe beskikbaar nie, moes maar plan maak en items loop soek. Baie swak buitebeligting. Badkamer is skoon, maar ongemaklik om te gebruik terwyl persone aansit vir ete en net 'n oop glasdeur die aansig skei. Baie swak waterdruk en wag 'n ewigheid vir warm water. Geen ontvangs was beskikbaar nie en moes 'n persoon gaan soek vir hulp.

Netheid
1.0
Diens
1.0
Ligging
4.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
2.0

Susan G
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2022

Gasvry, rustig, mooi omgewing, heerlike kos. Sal weer wil gaan. Sal aanbeveel vir ander mense.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sterna T
1 nag Gesin met tieners
5.0
Okt 2022

Dit was baie lekker om in die natuur te wees, die sonsondergang was baie mooi en die uitsig oor die dam en al die geluide in die natuur van die diere en voëls. Dit was 'n baie lekker ontspanne kuier, net wat 'n mens nodig het voordat jy weer die langpad vat. Heerlik geslaap met die reën wat geval het en die heerlike koel weer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

P.C Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 194

Op LekkeSlaap 12 jaar

Vanaf
Vanaf R920
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R920
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Karoo Gariep Natuurreservaat, N1, Hanover, 7005, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6a32a7b8473f07a2a3332a7192a6036f18b5efe310c05dfbc5b12c928137246a193105ef92db2434fdf6790e00e7501f82b9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R920 per nag (plek vir 4) 56 5 1 5 Karoo Gariep Nature Reserve N1 7005 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.89823 24.62709

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang