Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Karoo Huisie

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 27 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.6
Veiligheid
4.4
Marina D
1 nag Saam met vriende
5.0
Jul 2024

Baie mooi, rustige en netjiese plekkie. Was aangenaam verras ten spyte van die kragonderbreking. Baie netjiese plek, kunstig gemeubileer. Die stoep was 'n pluspunt en die erf is lekker groot vir 'n hond.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Adri A
1 nag
5.0
Apr 2024

Weer lekker gebly by Karoo Huisie, sien uit na ons volgende besoek. Karoo Huisie is pragtig ingerig en baie gerieflik. Ook maklik en veilig vir my honde om saam te kom.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Adri A
1 nag
5.0
Mrt 2024

Friendly, amenable and well cared for, also pet friendly. I am so pleased to have found Karoo Huisie. There is a friendly, relaxed atmosphere and the place is very well looked after and clean. The garden is fenced and I could relax with my dog wandering around outside.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Braam L
1 nag Gesin met tieners
4.6
Jul 2024

Clean, nice farm experience. We used Karoo Huisie as an overnight stay while travelling from Cape Town to JHB. A very pleasant and clean farm experience. They accommodated our late arrival. Even switched the electric blankets on prior to our arrival. We will use the same house again as a stopover. Next time we will make use of the breakfast served.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Thys B
1 nag Gesin met tieners
5.0
Des 2023

Karoo Huisie is 'n moet as jy in Bethulie oorbly. Ons het baie lekker gebly en sal beslis weer daar oornag in die toekoms. Die omgewing is fantasties landelik soos ons daarvan hou en die huisie was baie mooi skoon met lugversorging en goeie kwaliteit beddegoed ens. Ons gasvrou was 'n baie aangename en gemoedelike mens wat jou sommer onmiddellik laat welkom voel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Louis & Linda
Karoo Huisie
More Thys, Ai, dis so lekker om sulke mooi positiewe terugvoer te kry. Julle is uitstekende gaste en ek sien uit daarna om julle sommer gou weer te sien. Voorspoed vir die nuwe jaar. Groete Zelda

Jessica B
1 nag Saam met vriende
5.0
Nov 2023

Fab. Wonderful location, environment and host. I would definitely visit again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Louis & Linda
Karoo Huisie
Thank you for your positive feedback. You were great guests. Hope to see you soon again.

Elizna L
1 nag Gesin met tieners
4.8
Jan 2023

Pragtige, netjiese huis. Ons het heerlik hier oornag. Huis is pragtig en netjies. Die natuurskoon is lieflik en ons vierbeen-kind het haar gate uit geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Robert M
1 nag Gesin met klein kinders
4.6
Des 2023

Nice clean neat. Lovely little farm house with good amenities. It's a good stop on the way to the East Cape coast. Dogs enjoyed the large garden.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Juanita L
1 nag
3.6
Jan 2023

Ideaal as reis met hondjies. Groot buite area met baie gras. Ons 5 honde het dit terdeë geniet! 'n Gedeelte van die pad tussen Gariep en Bethulie was oortrek met slaggate, ek voel hierdié moes gekommunikeer gewees het aangesien dit 'n nare verrassing was na 8 ure se reis. Ons het ontbyt bespreek, maar tydens aankoms was die gasvrou verbaas en gesê die 'loadshedding' skedule moet eers nagegaan word. Moet dus nie ontbyt aanbied of adverteer sou jy nie ingerig wees vir beurtkrag nie. Ook, beurtkrag het net 'n te gemaklike verskoning geword vir swak diens. TV was buite werking so ook die lugverkoeler. Die plek was wel besonders skoon en netjies met goeie linne en handdoeke. Ons het die ekstras soos 'n melkie in die yskas en gebottelde water waardeer. Ek voel die tarief plus fooi per hond moet hersien word aangesien die akkommodasie nie die prys regverdig nie en nie ingerig is om beurtkrag te hanteer nie.

Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Trudie P
1 nag Saam met lewensmaat
1.8
Feb 2023

Slegte area. Daar was perde en ganse, waarvan ons gehou het. Die huisie was nie vooraf skoongemaak nie. Daar was oral spinnerakke. Die lugversorger in die kamer het net warm lug uitgeblaas, so dit was onmoontlik om te slaap in die hitte. Ons moes in die donker braai, want daar was geen stoeplig nie. Sal nie daar oorslaap nie. Slegte omgewing. Stukkende lugversorger. Geen stoeplig. Vuil huisie.

Netheid
1.0
Diens
2.0
Ligging
2.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
2.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Louis & Linda Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 167

Op LekkeSlaap 11 jaar

Vanaf R1 390
R1 390 R1 251
per nag (plek vir 5)
Vanaf R1 390
R1 390 R1 251
per nag (plek vir 5)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 5 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Viljoenstraat, Bethulie, 9992, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7f0975972265f8cc4e45cd240d0e54507e21653224e52ef0103947fd295883338800d218abbc8b1cd6e004f198e00975d5f3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 390 nouVanaf R1 251 per nag (plek vir 5) 27 5 1 5 Viljoen Street Bethulie 9992 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.493994510939 25.984682749633

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang