Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Karoo Khaya

Gastehuis
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sonskynstraat 1, Prince Albert, 6930, Wes-Kaap
  • Vanaf R960 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Karoo Khaya is op 'n kleinhoewe binne stapafstand van die middedorp in die wonderlike dorpie Prince Albert geleë. Pete en Megan nooi jou graag uit na hulle gastehuis waar jy so tuis soos by jou eie huis sal voel. Kom en deel in hul passie vir die Karoo en hul eiendom. Daar is geen straatligte of dorpgeraas in die omgewing wat die rus en stilte van die Karoo sal onderbreek nie.

Karoo Khaya bied 4 kothuise in die stil en rustige tuin met 'n groot rotspolonspoel en 'n waterval. Daar is 'n boma met 'n braaiplek en ons voorsien hout en braaigeriewe. Die kothuis is elkeen met 'n tikkie oud-Karoo viersier. Ons het spesiale aandag geskenk aan huislike gerief, soos gemaklike beddens, linne van die hoogste gehalte en plattelandse afwerkings. Elke kamer het ook 'n lêer met inligting oor Prince Albert en die omliggende omgewing. Die kothuise word daagliks skoongemaak. WiFi is beskikbaar.

Matrasse, vir jong kinders, is beskikbaar. Dit is gratis. 'n Volledige Karoo-ontbyt word in ons huis bedien, maar is 'n opsionele ekstra teen 'n addisionele fooi per persoon. Daar is ook konfyt, ingelegde produkte, gerookte olywe en olyfolie, wat alles op die eiendom gemaak word, te koop in al die kamers.

Ons het 'n gaste-sitkamer met DStv en 'n uitgebreide biblioteek met 'n beeldskone uitsig oor die tuin en die panoramiese berge. Jy is ook welkom om in die tuin rond te loop en jou eie groente vir aandete te pluk. Kinders sal mal wees oor die plaasdiere en is welkom om hulle te help voer.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Ontbyt beskikbaar

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 203 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.6
Veiligheid
4.7
Gaste se hoogtepunte
Janine L
Saam met lewensmaat
5.0
Duiselingwekkend in elke opsig. Die room van alle verblyf, hoogs aanbeveel deur 'n hotelier van meer as 20 jaar!
Nov 2024
Atie K
Saam met lewensmaat
5.0
Unieke dekor, vriendelike ontvangs. Ons het baie lekker gebly!
Okt 2024
Debby H
Saam met lewensmaat
5.0
Warm, welcoming, delightful and loved the peace and quiet. Fabulous. We were welcomed and it felt like home. We loved all the surroundi...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Sep 2024
George P
Saam met lewensmaat
5.0
Aan te beveel, en sal weer daar wil bly. Ja, ons het lekker gebly. Die ontvangs was heerlik, die akkommodasie ruim en gerieflik.
Jun 2024
Carien P
Gesin met tieners
5.0
Gemaklike, gerieflike verblyf en persoonlike aandag. Baie vriendelike ontvangs, diens en goeie raad oor die omgewing ontvang. Die terrein, tuin en ver...
Sien meer
Jun 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Megan Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 203

Op LekkeSlaap 12 jaar

Ligging

  • Sonskynstraat 1, Prince Albert, 6930, Wes-Kaap
  • Gaste dink Karoo Khaya het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 960
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R 960
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sonskynstraat 1, Prince Albert, 6930, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDk4MjIxNTIwLTg5NWUtNDZiMi04MGEwLTg3OWNhY2I3N2I5Ng?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R960 per nag, vir 2 mense 203 5 1 5 1 Sonskyn Street Prince Albert 6930 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.216717546283 22.029390335083

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang