Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Karoo-Koppie Guesthouse

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: President Kruger-straat 1, Colesberg, 9795, Noord-Kaap
  • Vanaf R715 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Karoo-Koppie Gastehuis is 'n pragtige geskiedkundige huis wat in die dorpie Colesberg geleë is. Dit kan tot 8 gaste akkommodeer.

Verblyf word in 3 kamers gebied. 2 van die kamers het slaapplek vir 2 gaste elk terwyl die derde kamer geskik is vir 'n gesin van 4. Elke kamer beskik oor 'n kombuisie met 'n yskassie, mikrogolfoond en tee- en koffiemaakgeriewe, 'n sitarea, 'n TV met sekere DStv kanale en lugversorging. Skoon handdoeke word ook voorsien. Daar is trappe wat na die kamers lei.

Veilige parkeerplek is beskikbaar agter 'n staalheining met 'n sluitbare hek. Gaste het ook toegang tot 'n gedeelde terras vanwaar hulle die uitsigte kan geniet.

Karoo-Koppie Gastehuis is stapafstand van die restaurante en winkels af. Daar is masserings en salonbehandelings vir die dames beskikbaar op versoek. Dit word in die huis gedoen, in 'n volledig toegeruste behandelingskamer.

Colesberg is 'n goudmyn van erfenisterreine. Ideaal geleë op die N1-hoofweg, ongeveer halfpad tussen Kaapstad en Johannesburg, is Colesberg die perfekte dorp vir 'n oornagplek.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
Troeteldiere op versoek

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 92 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.5
Veiligheid
4.7
Gaste se hoogtepunte
Wicus V
Saam met lewensmaat
5.0
Aangenaam. Baie goed geleë, loopafstand van twee eetplekke. Baie privaat met 'n uitsig oor die dorp.
Nov 2024
Christelle S
Saam met lewensmaat
5.0
Perfect for overnight. Absolutely perfect for overnight.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Nov 2024
Anna-marie E
Saam met vriende
5.0
Very nice and clean. We enjoyed it very much.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Okt 2024
Karen P
Saam met lewensmaat
5.0
Silwer skoon en baie netjies. Perfek geleë. Lieflike uitsig. Karoo-Koppie is regtig waarde vir geld. Super skoon, met alles wat jy nodig het. Lugverso...
Sien meer
Sep 2024
Christo E
Saam met lewensmaat
5.0
Skoon, netjies en ligging van Karoo Koppie perfek. Sien sterre.
Sep 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Jeanette Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 92

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • President Kruger-straat 1, Colesberg, 9795, Noord-Kaap
  • Gaste dink Karoo-Koppie Guesthouse het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 715
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R 715
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: President Kruger-straat 1, Colesberg, 9795, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAW6tEcyLc6rod8VUfqijISykM1EX7pZp7BvIr0W6phhIpfhewhI?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R715 per nag (plek vir 2) 92 5 1 5 1 President Kruger Street Colesberg 9795 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.723594 25.095552

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang