Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Karoo Manor Guest House and Restaurant

Gastehuis

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 203 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.5
Veiligheid
4.6
Nicola H
1 nag Saam met vriende
5.0
Jan 2025

Enjoyable. Nice food and comfortable accommodation.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Pat
Karoo Manor Guest House and Restaurant
Thank you for your feedback, Nicola - welcome back anytime!

Celia D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Kos was heerlik. Pragtige plekkie wat mooi skoon was. Dankie vir die aircon. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Pat
Karoo Manor Guest House and Restaurant
Baie dankie, Celia - ons waardeer jul terugvoer en julle is altyd welkom om by ons oor te slaap.

Vivienne G
1 nag
5.0
Des 2024

A pleasant stay! A pleasant stopover after a long day's travelling. A friendly welcome with comfortable rooms and the added bonus of a restaurant on site.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Pat
Karoo Manor Guest House and Restaurant
Thank you for your feedback, Vivienne. You are welcome back anytime.

Otto C
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Jan 2025

Oase in die Karoo. Pat en Len was uitstekende gashere en het ons werklik tuis laat voel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Pat
Karoo Manor Guest House and Restaurant
Baie dankie vir jul terugvoer - welkom terug enige tyd.

Kevin B
1 nag
4.6
Jan 2025

Very pleasant. Unfortunately, there was a power outage in the area, so no power or water until around 18:00. And the power was off again during the night. Not their fault.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Pat
Karoo Manor Guest House and Restaurant
Thank you for your feedback, Kevin - welcome back anytime!

Christine P
1 nag Saam met lewensmaat
3.6
Jan 2025

Heerlike verblyf. Die gastehuis is definitief aan te beveel. Die kamer was skoon en netjies en die badkamer ook. Baie goeie veiligheid en ons het rustig geslaap. Sou graag 'n TV wou gehad het, maar dis nie die dood van Katryn nie. Pat's Kitchen is definitief 'n heerlike verrassing gewees en die kos is uit die boonste rakke. Die gasheer en gasvrou doen moeite om mens tuis te laat voel.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0
Pat
Karoo Manor Guest House and Restaurant
Dankie vir jul terugvoer.

Bennie V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

Vriendelik, bekostigbaar, netjies! Ons is baie vriendelik ontvang. Geen onduidelikhede. Alles netjies en skoon. Heerlike ete in die restaurant gehad.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Pat
Karoo Manor Guest House and Restaurant
Baie dankie vir jul terugvoer - julle is altyd welkom hier by ons!

Ruby P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

Very clean and peaceful. Very clean and beautiful room. Great food and a very friendly atmosphere.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Pat
Karoo Manor Guest House and Restaurant
Thank you, Ruby - welcome back anytime.

Chris G
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

Puik. Len en Pat is voorwaar aangename gasheer en gasvrou. Die verblyf is aangenaam en die kos is egte Karoo geregte uit die boonste rakke. Die verblyf is opreg aan te beveel by enige oornag of langer verblyf gaste.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Pat
Karoo Manor Guest House and Restaurant
Baie dankie Chris - ons het vir jou en jou jong bruid baie geniet en julle is altyd welkom terug by ons.

Ria K
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Uitstekende waarde vir geld, kos uitstaande. Sal weer daar gaan bly. Wat 'n ongelooflike ervaring. Die plek is uniek en histories en rustig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Pat
Karoo Manor Guest House and Restaurant
Baie dankie vir jou terugvoer Ria - ons waardeer julle en julle is enige tyd welkom by ons.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Pat Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 203

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
Vanaf R 960
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 960
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 18 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Pienaarstraat 141, Richmond, 7090, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3607f98959d485f28f9fca1016bad741c28b1b9265ff99f5b687c1cd57973419e63eca57bfd930fe160d34e17ec4f8fee547?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R960 per nag, vir 2 mense 203 5 1 5 141 Pienaar Street Richmond 7090 Noord-Kaap 021 201 8901 15:00-20:00 10:00 -31.414039369081 23.947539925575

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang