Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Karoo Manor Guest House and Restaurant

Gastehuis

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 191 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.5
Veiligheid
4.6
Chris G
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

Puik. Len en Pat is voorwaar aangename gasheer en gasvrou. Die verblyf is aangenaam en die kos is egte Karoo geregte uit die boonste rakke. Die verblyf is opreg aan te beveel by enige oornag of langer verblyf gaste.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Pat
Karoo Manor Guest House and Restaurant
Baie dankie Chris - ons het vir jou en jou jong bruid baie geniet en julle is altyd welkom terug by ons.

Ria K
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Uitstekende waarde vir geld, kos uitstaande. Sal weer daar gaan bly. Wat 'n ongelooflike ervaring. Die plek is uniek en histories en rustig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Pat
Karoo Manor Guest House and Restaurant
Baie dankie vir jou terugvoer Ria - ons waardeer julle en julle is enige tyd welkom by ons.

Emmeline R
1 nag Saam met vriende
5.0
Sep 2024

Delightful and comfortable. Delicious meal in 'Pat's Kitchen.'. Owners are delightful and the Manor is full of character. Convenient and comfortable.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Pat
Karoo Manor Guest House and Restaurant
Thank you for stopping and staying over with us. We appreciate your feedback, Emmeline - welcome back anytime.

Elize K
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Hartlik en huislik. Die beste plek in die Karoo. Pat en Len is dierbaar en gaan uit hul pad uit om gaste tuis te laat voel. Die kos is fantasties.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Pat
Karoo Manor Guest House and Restaurant
Baie dankie vir jul terugvoer, Elize - julle is altyd welkom om by ons te stop.

Calli P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Uitstekende oornag akkommodasie 1/2 pad JHB / Kaapstad. Baie tevrede - Len was gasvry en het ons besonder welkom laat voel. Aandete was besonders.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Pat
Karoo Manor Guest House and Restaurant
Baie dankie vir jul terugvoer, Calli - julle is altyd welkom.

Zelda S
1 nag Saam met vriende
5.0
Apr 2024

Netjiese, skoon akkommodasie. Netjiese, skoon akkommodasie met vriendelike en gasvrye mense. Die lewerkoekies was uitstekend!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Pat
Karoo Manor Guest House and Restaurant
Dankie vir jul terugvoer, Zelda - ons waardeer julle. Kom enige tyd weer hier verby.

Ilze K
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jan 2024

Hoewel ons net vinnig oornag het, was die ontvangs uitstekend. Ons gasvrou het ons baie welkom laat voel. Die heerlikste Karoo-lamtjops uit die restaurant op die perseel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Pat
Karoo Manor Guest House and Restaurant
Dankie vir jou terugvoer, Ilse. Jy is altyd welkom om weer by ons oor te bly as jy verby kom.

Peter R
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Aug 2024

As above. Very welcoming and comfortable.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Pat
Karoo Manor Guest House and Restaurant
Thank you for your feedback, Peter - welcome back anytime.

Tracy C
1 nag
4.8
Jan 2024

Excellent stop-over accommodation. A very attractive guest house with clean, comfortable rooms, friendly service and good security. The dinner was tasty and well-priced. Richmond should also be on every Karoo traveller's must-visit list.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Pat
Karoo Manor Guest House and Restaurant
Thank you for your feedback, Tracy. You are welcome back to stay with us whenever you pass through Richmond.

Keegan E
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Jan 2024

Friendly owners, comfortable accommodation and good food. Our stay was very pleasant and restful after a long day of traveling. We arrived to a very warm welcome and a painless check-in process. The room was well-kept and clean. We enjoyed a wonderful homemade meal at the restaurant; we had the cheese burger and chicken wings. Having the restaurant just outside of the rooms was a bonus as you didn't have to leave the premises to enjoy a hearty meal. Will definitely be returning on our next adventure.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Pat
Karoo Manor Guest House and Restaurant
Thank you for your feedback, Keegan. It was our pleasure to host you.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Pat Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 191

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
Vanaf R 800
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 800
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 16 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Pienaarstraat 141, Richmond, 7090, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3607f98959d485f28f9fca1016bad741c28b1b9265ff99f5b687c1cd57973419e63eca57bfd930fe160d34e17ec4f8fee547?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag, vir 2 mense 191 5 1 5 141 Pienaar Street Richmond 7090 Noord-Kaap 021 201 8901 15:00-20:00 10:00 -31.414039369081 23.947539925575

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang