Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Karoo Manor Guest House and Restaurant

Gastehuis
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 18 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Pienaarstraat 141, Richmond, 7090, Noord-Kaap
  • Vanaf R960 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Karoo Manor Guest House and Restaurant is ongeveer halfpad tussen Kaapstad en Johannesburg in die dorpie Richmond geleë, nie ver van die N1 af nie. Hierdie erfenisterreinbestemming is die ideale verblyf vir gesinne en groepe vriende wat deurreis, wat 'n plek nodig het om te rus, en 'n uitstekende ete en 'n verfrissende drankie in die privaat kroeg te kan geniet.

Die verblyf beskik oor 6 kamers. Die 3 Deluxe Dubbelkamers het slaapplek vir 2 gaste per kamer en is in die hoofkompleks met die restaurant, tuine en veilige parkeerarea geleë. Die Anneks oorkant die pad van die hoofkompleks bestaan uit 'n gerieflike dubbelkamer; 'n gesinskamer wat 'n gesin van 3 kan akkommodeer en ingerig is met 'n dubbelbed en 'n enkelbed; en 'n gesinsuite wat bestaan uit twee skakelkamers wat met 5 enkelbeddens ingerig is. Al die kamers het en suite-badkamers.

Slegs die Anneks bied 'n selfsorg-opsie in die een dubbelkamer en die twee gesinskamers, terwyl gaste ook die gelisensieerde restaurant kan geniet indien hulle sou verkies om dit te doen. Die Anneks het ook braaigeriewe.

Al die kamers het lugversorging en dakwaaiers. Daar is geen TV's in die kamers nie, maar gratis WiFi is beskikbaar om programme op gaste se eie toestelle te stroom.

Die perseel is veilig en omring deur mure en heinings wat veilige parkeerplek en die gebruik van die tuin bied. Daar is sekuriteitskameras wat alle aspekte van die Manor dek.

Let asb. dat die verblyf beperkte toegang tot sy veilige parkeerarea het. Voertuie, insluitend sleepwaens, karavane en bote, mag nie 2,4 m in hoogte of 2,4 meter in algehele breedte oorskry nie.

Karoo Manor Guest House and Restaurant het 'n ten volle gelisensieerde a la carte restaurant in 'n erfenisgebou, deurdrenk van geskiedenis. Daar is ook 'n privaat kroeg vir genot. Die restaurant maak voorsiening vir gaste sewe dae per week.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Restaurant op die perseel

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 203 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.5
Veiligheid
4.6
Gaste se hoogtepunte
Nicola H
Saam met vriende
5.0
Enjoyable. Nice food and comfortable accommodation.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jan 2025
Celia D
Saam met lewensmaat
5.0
Kos was heerlik. Pragtige plekkie wat mooi skoon was. Dankie vir die aircon. Sien sterre.
Des 2024
Vivienne G
5.0
A pleasant stay! A pleasant stopover after a long day's travelling. A friendly welcome with comfortable rooms and the added bonus of a ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Des 2024
Bennie V
Saam met lewensmaat
5.0
Vriendelik, bekostigbaar, netjies! Ons is baie vriendelik ontvang. Geen onduidelikhede. Alles netjies en skoon. Heerlike ete in die restaurant gehad.
Nov 2024
Ruby P
Saam met lewensmaat
5.0
Very clean and peaceful. Very clean and beautiful room. Great food and a very friendly atmosphere.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Nov 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Pat Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 203

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • Pienaarstraat 141, Richmond, 7090, Noord-Kaap
  • Gaste dink Karoo Manor Guest House and Restaurant het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 960
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R 960
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 18 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Pienaarstraat 141, Richmond, 7090, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3607f98959d485f28f9fca1016bad741c28b1b9265ff99f5b687c1cd57973419e63eca57bfd930fe160d34e17ec4f8fee547?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R960 per nag, vir 2 mense 203 5 1 5 141 Pienaar Street Richmond 7090 Noord-Kaap 021 201 8901 15:00-20:00 10:00 -31.414039369081 23.947539925575

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang