Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Karoo Nest

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Shirley Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 40

Op LekkeSlaap 3 jaar

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 40 resensies vir Karoo Nest
Netheid
4.7/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.5/5
Senobia A - Sep 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Senobia A

Awesome.

Baie lekker gebly daar.

Freda H - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Freda H

Ideaal vir oornag reisigers met klein honde.

Karoo Nest het totaal aan my vereistes voldoen: veilige, mooi, baie netjiese oornagplek vir iemand op die pad van die Weskaap tot Ooskaap met 2 klein honde.

Carina F - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carina F

Perfect stay over.

Lovely stay and such attention to extra little things that make the stay special and memorable.

Gerith R - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerith R

Will be stopping over again.

Owners are super helpful. We had a wonderful stay.

Malani K - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Malani K

Veilig, skoon, en baie rustig.

Dankies vir 'n heerlike rustige verblyf in die mooi Calitzdorp.

Johann H - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johann H

Waarde vir geld en baie rustig.

Lieflike netjiese oornagplek, het baie lekker gebly.

Joeks L - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Joeks L

Lovely experience.

Nice place and recommend to other people also.

Wilmarie S - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wilmarie S

Skoon, netjies & veilig.

Ons het die verblyf baie geniet. Wat 'n oulike plekkie! Dit was baie gesellig, netjies en veilig, en ons troeteldiere het dit ook geniet. Die eienaars was baie vriendelik en baie behulpsaam. Sal beslis weer daar bly. Baie dankie!

Xandrie K - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Xandrie K

Sal beslis weer daar oornag en aanbeveel.

Baie lekker gebly. Vriendelike ontvangs en baie gasvry. Presies gekry wat geadverteer is. Pragtig gemeubileer en stylvol.

Karoo Nest se terugvoer

Baie dankie Xandrie. So bly jy het die verblyf geniet. Sien uit om julle weer te verwelkom.

Karoo Nest
Igshaan L - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Igshaan L

Very nice.

Stay was nice. I would definitely go there again.

Karoo Nest se terugvoer

Thanks Igshaan for your kind words, you would be more than welcome to visit again!

Karoo Nest
Magriet V - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Magriet V

Karoo Nest was baie gerieflik en privaat. Als wat mens nodig het, lekker port!

Heerlike kuier in Calitzdorp.

Karoo Nest se terugvoer

Magriet, baie dankie. So bly julle het so lekker gekuier.

Karoo Nest
Renèe P - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Renèe P

Heerlik gebly, geen klagtes nie.

Alles wat jy nodig het, is daar, elektriese kombers, braaihout, TV, spasie.

Chris S - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chris S

Wonderful stay in Calitzdorp & we'll be back!

Extremely pleasant - everything was a lot more than up to standard & we enjoyed it thoroughly.

André B - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
André B

Net oornag.

Netjies en alles wat nodig is, is daar. Baie koue cottage vir wintermaande, maar sal lieflik wees in die warm somer. Gelukkig was daar genoegsame beddegoed vir lekker slaap. Lieflike matras!

Pierre André V - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Pierre André V

Just what we needed after a long drive.

Very nice and clean. The concrete floor is just very cold during winter.

Zani B - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Zani B

Goeie keuse vir oornag-verblyf!

Die eenheid was goed toegerus. Mens kan letterlik net afpak en ontspan!

Hennie B - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
1/5
Hennie B

Swak.

Verblyf was teleurstellend. Met aankoms is ons ingelig dat die bespreekte verblyf nie meer beskikbaar is nie weens herstelwerk. Die verblyf wat aangebied was, is uiters swak a.g.v. krane wat los is op die wasbak, 'n toilet sitplek wat nie pas nie, en rotte in die tuin. Sal die verblyf geensins aanbeveel nie.

Karoo Nest se terugvoer

Dear Hennie, regarding your very unkind review:
1. It was a 45 degree day in Calitzdorp. The air conditioning in the unit you booked was faulty and needed to be fixed. Out of concern, we informed you prior to your arrival that we would accommodate you in our Garden Studio. We sent pictures of our garden studio unit via WhatsApp and you replied "thank you". Perhaps we should have let you stay in a room with no air conditioning at 45 degrees, I wonder how you would have enjoyed that?
2. A loose tap and toilet seat? Is there any reason why you didn't ask us to attend to that?
3. Rats in the garden? This is the Klein Karoo, we have gorgeous succulent gardens and occasionally we spot a little field mouse running through, it's part of the natural flora and fauna of the area.
After you left and complained to LekkeSlaap that we had moved you, I sent you a very courteous message, which you read, asking what the problems had been so we could attend to them for the future. You did not bother to reply.
It is sad that you chose not to communicate as these minor issues could have easily been resolved. We would have been very happy to assist you. Kind regards - Shirley and Roger - Karoo Nest Calitzdorp.

Karoo Nest
Maureen S - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maureen S

Very comfortable place for a family of 4.

Friendly and helpful owners.

Jamie P - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jamie P

Netjies en skoon en perfek vir een aand!

Karoo Nest was die perfekte oornagopsie vir 'n een aand bly. Naby aan wynplase wat ons vinnig wou besoek. Skoon en netjies. Hy het die generator ook vir ons aangesit omdat ons 'n baba by ons gehad het.

Rita R - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rita R

Net oornag, maar was puik.

Netjies en skoon. Baie moeite word gedoen. Lugverkoeler fantasties en battery waaier met beurtkrag. DStv great.

Jean-marie K - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jean-marie K

Rustig, netjies en sal beslis weer bespreek!

Karoo Nest is 'n pragtige woonstel wat deel is van 'n huis. Wat fantasties is, is dat dit heeltemal privaat is met sy eie buite-area wat omhein is. Ons het 'n amper 3-jarige wat baie besig is, so dit was perfek om die privaat area te hê wat toe is, asook met 'n lekker afdak, tafel, stoele en losstaande braai. Die lugverkoeling binne die woonstel was 'n lewensredder in die Desember-hitte in Calitzdorp! Woonstel se 2 kamers is ook perfek vir 'n gesin van 4. Twee enkelbeddens vir die kinders in 'n aparte kamer en dubbelbed vir ons en badkamer. Perfek, netjies en was baie skoon, ons sal beslis terugwees!

Karoo Nest se terugvoer

Thank you so much you are most welcome any time. All the best for 2023.

Karoo Nest
Rian M - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rian M

Netjies en gerieflike akkommodasie.

Akkommodasie was netjies en presies soos geadverteer. Ons het heerlik geslaap en alles was perfek. Sal verseker weer daar oorbly en aanbeveel!

Karoo Nest se terugvoer

Thank you so much you are most welcome any time. All the best for 2023.

Karoo Nest
Andre E - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre E

Lekker verras.

Netjies, skoon en gerieflik. Kommunikasie van gasheer was baie goed en het selfs restaurante voorgestel wat op Nuwejaar oop is. Lugversorging 'n pluspunt gewees asook die yskoue bottelwyn in yskas as verwelkoming. Sal enige tyd weer daar bly.

Karoo Nest se terugvoer

Thank you for the kind words, you are most welcome. All the best for 2023.

Karoo Nest
Alana M - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Alana M

Heerlik gebly.

Nodige geriewe is daar. Moeite gedoen om plek aantreklik te maak. Gasheer en vrou baie gasvry en hulpvaardig!

Ina J - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Ina J

Sal wel aanbeveel vir paartjies of gesinne, maar nie vir vriende nie.

Lekker gebly, dankie. Alhoewel, die lugversorger maak nie koud nie en die stort afvoer is verstop. Niks wat nie herstel kan word nie.

Lesley I - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Lesley I

Quiet good shower and pleasant garden.

It was good, except I found the room excessively perfumed and struggled.

Trudy B - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Trudy B

Moet self hek oop maak soos in oupa dae - oprit was baie nat en baie gegly -.

Hulle het geensins eens probeer om iets te doen aan die modderige oprit van die pad na die parkeer area. Volgens my kan dit baie gevaarlik wees want my motor het gegly. Ons het geen water gehad op een staduim nie. Het hulle telkemale gebel en toe eers rapporteer hulle pyp in dorp gebars. Hoofslaapkamer foto korrek maar ek glo hullt moet tweede kamer ook opsit.

Karoo Nest se terugvoer

Dear Trudy,
We always welcome constructive criticism and we appreciate receiving feedback from guests and making changes which is why we have excellent reviews, however, in your case I must respond as your comments are distinctly unfair.
1. "Moet self hek oop maak soos in oupa dae." This is Calitzdorp, a rustic farm town and many of the guest houses have manual farm gates. There is even a picture of the gate on the site.
2. "Geensins eens probeer om iets te doen aan die modderige oprit van die pad na die parkeer area. Volgens my kan dit baie gevaarlik wees want my motor het gegly." We did explain that there were exceptional rains the day before and that certain parts of the town had flooded. There was not much, if anything, we could do until everything dried out. Not sure what you would have expected us to do?
3. "Ons het geen water gehad op een staduim nie." A town water outage can hardly be blamed on us. You even stated that you have it all the time in Jefferys Bay. "Het hulle telkemale gebel en toe eers rapporteer hulle pyp in dorp gebars." My phone records show you phoned twice and I explained that was while I was on the phone to the municipality and found out that there was a pipe burst which was being repaired.
4. "Hoofslaapkamer foto korrek maar ek glo hullt moet tweede kamer ook opsit." There are clear photos of the second sleeping area on the site and the unit is clearly described as, 'The guest suite is ideally suited to a family and comprises a bedroom with a queen-size bed and kitchenette, a bathroom with a shower, toilet, and basin, and a second sleeping area with 2 small single beds.' So I am not sure what you are implying here.
Trudy to end off, we are sorry that you feel the weather conditions and the town water outage are somehow our fault. We are also sorry that a farm gate was a problem. Perhaps if you had read the room description and looked at the photos which are there, you could have decided ahead of time that this did not suit you and booked elsewhere.

Karoo Nest
Samil P - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Samil P

Absolutely perfect.

This place far exceeded my expectations. It has everything for a comfortable SC stay. Comfy bed and pillows; lovely bathroom; kitchen had everything and there is a small table outside, with some chairs and it's under an awning (perfect for eating or, well, having a smoke). There's also a braai stand. Bonus points for a powerful aircon and full DStv package. The location is very close to everything. The hosts were very helpful and very friendly. I only stayed for 2 nights, but there was plenty of toilet paper, soaps, etc. Mark of a good host, in my opinion. Make sure to step out in the night to see the stars.

Karoo Nest se terugvoer

Samil, thank you so much for the lovely review.
It is wonderful to hear that all our little touches do not go unnoticed.
It was a pleasure to host you and we hope 2023 will be a great one for you. Kind regards,
Shirley and Roger

Karoo Nest
Marius G - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marius G

Baie vriendelike gasheer het ons ontvang. Kamer en kuierdeel is privaat. Doelmatig. Lekker bed en lugverkoeling vir die warm somernagte.

Die eienaars kom uit Johannesburg, maar oorspronklik uit Engeland. Hulle is baie veiligheidsbewus en geniet die stilte en veiligheid en plantegroei van die Klein-Karoo. Aangename gashere. Kamer en fasiliteite is netjies. Ons het lekker gebly en "lekke(ge)slaap".

Karoo Nest se terugvoer

Thank you so much you are most welcome any time. All the best for 2023.

Karoo Nest
Aileen C - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Aileen C

Aangenaam, skoon en rustig.

Dit was voorwaar 'n rusplek in die karoo. Ons het so lekker gebly dat ons die verblyf verleng het. Sal nie verder soek na ander plek as ons weer in daardie rigting wil oorslaap nie.

Herholdt J - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Herholdt J

Snoesig, rustig en baie netjies. Net wat jy nodig het die lieflike omgewing.

Stapafstand van die wynkelders in die omgewing. Lekker netjiese groot stort in die ruim badkamer. 2 enkelbedjies ideaal vir die 2 kinders langsaan. Slaapkamer met dubbelbed en kombuis. Lekker Calitzdorp port in 'n flessie. En 'n bottel yskoue Calitzdorp-witwyn in die yskas. Die kaktus tuin het baie vermaak aan die kinders gebied. Ons het buite onder 'n permanente kazibo geeët. Daar is ook 'n buite drom braai en lugversorger in die hoofslaapkamer. Vriendelik diens.

Andre V - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Andre V

Baie aangename verblyf.

Verblyf was aangenaam. Veilige parkeerplek en stil area. Volledige DStv en WiFi was 'n pluspunt.

Riaan V - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Riaan V

Vriendelik ontvang, goed ingerigte selfsorg-eenheid.

Rustige omgewing, netjiese eenheid. Voertuig staan nie by eenheid nie, maar in erf wat veilig is. Lekker privaat braaiplekkie.

Jacobus D - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
2/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
3/5
Jacobus D

Baie vriendelik ontvang deur gashere.

Geleë op redelik besige straat. Voertuie en hoërskoo leerlinge se verbylooproete. Verblyfplek is baie netjies en het alles wat ons benodig gehad. Calitzdorp te warm gewees en ongelukkig het die muskiete ons verblyf kortgeknip. Was erg.

Shawn L - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shawn L

Great!

Great venue. Everything as advertised plus the unexpected personal touch. I will highly recommend this venue.

Karoo Nest se terugvoer

Thank you so much.

Karoo Nest
Marlene K - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Marlene K

Veilig, vriendelik, netjies en waarde vir geld.

Kan die verblyf definitief aanbeveel. Vriendelike ontvangs met lekker bederfies in kamer. Heerlike warm water. Sal definitief weer daar gaan bly.

Jacques D - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jacques D

Mense was baie aangenaam, net die geraas van die pad was te veel.

Die eienaar was baie gaaf en behulpsaam. Niks was te veel moeite nie. Ons was egter nie bewus dat die woning geleë is op 'n hoofpad uit die dorp nie en die mense wat verbystap en voertuie wat verbyry het die rustigheid versteur.

Allan H - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Allan H

Comfy stay.

Great hostess was so friendly and helpful. Facilities covered all what we needed and more. Thoroughly enjoyed our stay.

Frank J - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Frank J

Dit kuier was baie aangenaam. Ons as gesin het die verblyf baie geniet, gasheer en gasvrou baie vriendelik en behulpsaam en het ons baie gemaklik laat voel.

Die akkommodasie was goed en veilig. Die gasheer en vrou was baie vriendelike mense het ons baie goed ontvang en ons gemaklik laat voel ten alle tye. het ons ook baie vertel van die besienswaardighede rondom Calitzdorp.

Karoo Nest se terugvoer

Thanks you we loved having you and the family to stay.

Karoo Nest
Erika V - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Erika V

Skoon en netjies.

Beskik oor die meeste noodsaaklike geriewe vir sakereisigers.

Vanaf R750
R750 R675
per nag, vir 2 mense
Vanaf R750
R750 R675
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Pretoriusstraat 8, Calitzdorp, 6660, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA85f59b2eafe91e6a6df96c9ecf1dc752d16e2565535fe325dc683048aa16d0c01dc1f1db797b07b33b5ce5352fc2bd5b15ee?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R750 nouVanaf R675 per nag, vir 2 mense 40 5 1 5 8 Pretorius Street Calitzdorp 6660 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.536253802549 21.686940493779

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang