Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Karoo Nights

Gastehuis
  • Kapasiteit: 55 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 21:00
  • Adres: R58, Venterstad, 9798, Oos-Kaap
  • Vanaf R600 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Karoo Nights is in die hartjie van die Karoo net 15 tot 20 km suid vanaf die Gariepdam en 55 km vanaf Colesberg geleë, en bied 'n bekoorlike, interessante rusplek op pad na die kus toe.

Akkommodasie is beskikbaar in 12 en suite-kamers of 3 ruim selfsorg-eenhede. Elke eenheid het 'n waaier, koffie- en teemaakgeriewe en 'n en suite-badkamer met stort en bad.

Die gastehuis het 'n gelisensieerde kroeg en pooltafel vir vermaak. Daar is 'n kaggel in die sitkamer en kroegarea wat gedurende die wintermaande gebruik kan word.

Buite is daar 'n onderdak-braaiplek en braaipakke is te koop. Daar is 'n regte ou plaasdam om in af te koel. Veilige onderdakparkeerplek is vir tot 12 mediumgrootte voertuie beskikbaar.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Kroeg
  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Begeleide Wildritte as Ekstra
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Restaurant op Perseel
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Konferensiegeriewe

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Kunsvlieghengel
  • Fietsry
  • Wildkyk

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Plek vir tot 20 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 199 resensies

Baie goed

Netheid
4.4
Ligging
3.9
Waarde vir geld
4.2
Diens
4.4
Veiligheid
4.5
Gaste se hoogtepunte
Garth T
Gesin met tieners
5.0
It was a good overnighter and I would definitely stay there again. We stayed at Karoo Nights as an overnighter on the way back to PTA f...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jan 2024
Salie C
Saam met lewensmaat
5.0
Welkome rusplek. Dit was heerlik en die aandete was uit die boeke.
Jan 2024
Anet D
5.0
Heerlik, rustig, skoon. Heerlik, ons was laat en die gasvrou het geduldig vir ons gewag. Sterreprag en stilte was kos vir die siel na amper op die pad...
Sien meer
Jan 2024
Helena B
Saam met lewensmaat
5.0
Goeie waarde vir geld. Alles was soos geadverteer. Heerlik gerus na die lang pad.
Jan 2024
Louise D
Gesin met klein kinders
5.0
Heerlike eg plaas ervaring. Hierdie was 'n heerlike ervaring. Ons het dit baie geniet en goed gerus. Neem net kennis dat dit 'n entjie uit Gariep is, ...
Sien meer
Des 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

Katie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 199

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • R58, Venterstad, 9798, Oos-Kaap
  • Gaste dink Karoo Nights het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Karoo Oos-Kaap
Vanaf
Vanaf R600
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R600
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 55 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 21:00
  • Adres: R58, Venterstad, 9798, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAZxXzUq104r6JjqU5x7IXmovqXKqHIVwefU30gS7ZtGnRDgsNh8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R600 per nag, vir 2 mense 199 5 1 5 R58 Venterstad 9798 Oos-Kaap 021 201 8901 15:00-21:00 21:00 -30.761132 25.53975

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang