Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Karoo Oasis

Gastehuis

Resensies

3.2/ 5

Gebaseer op 9 resensies


Netheid
3.1
Ligging
4.0
Waarde vir geld
2.8
Diens
2.9
Veiligheid
3.3
Tracy H
1 nag Saam met lewensmaat
3.2
Sep 2021

It was adequate. The unit was spacious and clean. However, Wi-Fi as advertised was not available and there was no cell phone signal, which made it difficult for us to plan our next day's trip.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
2.0
Ligging
4.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0

Nick Y
1 nag Saam met vriende
3.0
Mei 2021

Artistically appointed old Karoo Victorian let down by poor bathroom facilities. As two friends on motorcycle journey through the Karoo, we were happy to share a bathroom but you not only have to walk through the other bedroom to get to the bathroom, there was no shower and not enough hot water to run two baths one after another. If you are a couple and don't mind sharing bath water like my wife and I do, then you will be comfortable here (as I was in the end), but two independent biker friends, not so much. My mate actually booked into the hotel down the road. Then we were both happy! I also had to ask for a rubbish bin when there should have been one in each room and one in the bathroom, and was also miffed that the bathroom window was wired shut and the front door had no lock on it, although there was a security door with a padlock.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
3.0

Melanie F
1 nag Saam met lewensmaat
1.4
Apr 2021

Net een aand oorgeslaap. Was nog nie voorheen in Steytlerville. Lyk glad nie soos op die fotos nie. Voorstoep was kaal met geen stoel of bank. Net 'n rol jakkalsdraad het daar gelê. Dit is later die middag met groot geraas tussen sommige pilare met muurspykers vasgemaak, weet nie doel daarvan. Daar was slegs 'n ketel, geen mikrogolf of stoof om iets te kook of warm te maak. Geen papbakkies of borde om volgende môre uit te eet nie. Die water het slegs met 'n baie klein straaltjie geloop en geen warm water die aand nie. Net een kant 'n baie flou bed- of leeslampie. Natuurlik nie Wi-Fi en TV nie. Indien die tarief die helfte minder was, sou dit nog aanvaarbaar wees, maar dit was eintlik meer, of dieselfde as die baie oulike plekke in George, Keurboomstrand, Kaap St Francis, Uitenhage, en so aan.

Netheid
1.0
Diens
1.0
Ligging
2.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
1.0
Glenn
Karoo Oasis
Unfortunately with covid the occupancy rate is down drastically resulting in cutting back on WiFi for guests. We are a budget establishment that is at least 40% cheaper and for a one-night budget sleep, there is no access to the full kitchen during covid. Our municipality is experiencing difficulties in supplying water and thus just like load-shedding etc all South Africans are affected. I did apologize and explain about the water and stressed that if there was anything at all you needed you to need only to ask. Perhaps looking at a much more expensive place would have been better for you. You did also check in early while we were busy with maintenance so please a little tolerance and respect. If there is anything else, feel free to vent.

Adri S
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Okt 2019

Baie lekker met 'n Karoogevoel. Dit is goeie waarde vir geld en mooi netjies en skoon. Ons het baie lekker gebly.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Vivienne F
1 nag
4.2
Des 2019

Dit was 'n unieke ervaring. Die huis was goed ingerig en was skoon het lekker gekuier. Uiters sentraal geleë en die diens was goed.

Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Richard A B
1 nag Saam met vriende
4.2
Apr 2019

Baie basiese plek om by te slaap. Dis basies 'n bed en 'n badkamer/stort. Die gasheer is baie aandagtig en help waar dit kan. Die krag was af in die dorp vanaf 06:00 tot laat die namiddag as gevolg van die feit dat die munisipaliteit nie betaal het nie.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Kobie S
1 nag Saam met lewensmaat
2.6
Apr 2019

Rustige Karoo-atmosfeer. Pragtige dorpie. Pragtige dorp, netjies. Pragtige ou geboue. Hotel is uit 'n ander wëreld. Hotelontvangs is hartlik en gasvry.

Netheid
4.0
Diens
1.0
Ligging
3.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
3.0

Dolores A
Kort verblyf Saam met vriende
1.8
Mrt 2019

Pathetic. Baie sleg. Plek is nie skoon nie, oortrek van muskiete, slaap was onmoontlik. Dis nie 'n B&B nie, nog minder selfsorg. Daar is niks, net 'n waterketel, g'n mikrogolf of stoof om kos te maak of verhit nie. Gebreekte blindings op venster, geen gordyne, mense kyk binne in slaapkamer. Eienaar glad nie behulpsaam nie. Sal dit nie aanbeveel nie.

Netheid
1.0
Diens
1.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
1.0

Ronel M
1 nag Saam met lewensmaat
4.0
Aug 2018

Dit was aangenaam saam met lekker vriende. Een aand is genoeg. Dit sal lekker wees as elke kamer sy eie badkamer kan hê.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.2/5

Glenn Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 9

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
Vanaf R 750
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R 750
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Piet Retief-straat 31, Steytlerville, 6250, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa97187994628f62e806c09cc5e0eec5164c11ff513235e50f303236bdbecac08e2b703a91153a5a5e1e61e9049203f88e51a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag, vir 4 mense 9 5 1 4 31 Piet Retief Street Steytlerville 6250 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.327635037592 24.344544410705

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang