Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Karoo Provence

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 14 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
4.7
Corlia V
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Des 2023

Rustig en lekker. Geniet die groot plaashuis en spasie en ook dat dit op 'n plaas is. Die rustigheid en pragtige omgewing wat dit bring is net lekker.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elisa D
1 nag Saam met vriende
4.8
Aug 2022

Heerlik, ontspannend en interessant. Gasvryheid van die eienaars en hul troeteldiere, laat enige reisiger welkom en gerus voel. Die omgewing en die huis laat mens regtig ontspan.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Corlia
Karoo Provence
Baie dankie, sien julle gou weer.

Anthony L
1 nag Gesin met tieners
5.0
Des 2021

Loved our short stay. Beautiful farm, lovely people, would recommend any day.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ruan D
1 nag
5.0
Nov 2021

Baie netjiese plaashuis met meer as genoeg spasie. As jy lief is vir plaaslewe is dit die plek vir jou. Ons het ons tydjie by Karoo Provence baie geniet! Ons het as 'n groot groep familie saam oornag en die huis is groot genoeg dat almal met gemak daar kon bly. As ons weer afgaan see toe, gaan ons vir seker meer as een nag oorbly. Baie dankie vir die gasvryheid!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Corlia
Karoo Provence
Baie dankie. Sien uit om julle weer te sien.

Rene B
Kort verblyf
5.0
Jun 2021

Corlia het uitstekende diens en gasvryheid aan ons betoon. Haar plekkie is pragtig, skoon en uniek. Dit word hoogs aanbeveel. Dit was waarlik 'n aangename ervaring. Ons beplan om weer terug te gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Corlia
Karoo Provence
Baie dankie Rene. Ek is bly ons kon die ergste koue uit dryf. Groete

Annet V
1 nag
4.8
Des 2021

Aangename Karoo-ervaring. Ons sal Karoo Provence beslis aanbeveel vir enigiemand wat 'n ware Karoo-plaaservaring wil beleef. Die fasiliteite is skoon, netjies en smaakvol. Vir seker die moeite werd om hier te stop!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Madalize B
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Jan 2021

Egte plattelandse gasvryheid. Mooi omgewing.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Corlia
Karoo Provence
Kom kuier asb weer.

Karen H
1 nag Gesin met tieners
4.2
Mei 2021

Baie gerieflike huis in pragtige omgewing. Gasvrou baie vriendelik en behulpsaam. Sal weer daar oorbly indien ons in die omgewing is.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
5.0
Corlia
Karoo Provence
Baie dankie. Julle is altyd welkom.

Carlien J
1 nag Saam met vriende
5.0
Des 2020

Gesellig. Dankie Corlia en Jan Harm vir julle gasvryheid, ons het dit baie geniet!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Corlia
Karoo Provence
Dit was 'n groot plesier. Kom weer.

Sarah L
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Des 2020

What an awesome stopover on the way home for the Eastern Cape. Felt like an additional night of holiday. The hosts were so welcoming and the farm was full of charm. Stunning location and so relaxing. The farmhouse is beautiful with everything you need and full of history. I would strongly recommend Karoo Provence to anyone who enjoys the peace and quiet of a beautiful working farm.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Corlia
Karoo Provence
Please come again.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Corlia Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 14

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
Vanaf R1 950
per nag (plek vir 10)
Vanaf
R1 950
per nag (plek vir 10)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R58, Murrayskop, Venterstad, 9744, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6Gdi70ssyT2VBc61PaKTGGc8WRuOHLTZkhIxJaH2a7BLl0vsAO?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 950 per nag (plek vir 10) 14 5 1 5 R58 Murrayskop 9744 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.801196 25.952257

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang