Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Karoo Retreat Gastehuis

Gastehuis

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 55 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Leon Mare L
1 nag
5.0
Okt 2024

Alles wat benodig word, is daar. Baie goeie verblyf; sal sterk aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
D.H.B
Karoo Retreat Gastehuis
Hi Leon, Baie dankie vir jou positiewe review, Ons by Karoo - Retreat waardeer dit opreg, en nogmaals dankie dat jy ons sterk aanbeveel vir toekomstige gaste wat oorweeg om ons te gebruik vir akkommodasie. Vriendelike groete. Besprekings

Louise V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Baie lekker gebly en kan enige tyd aanbeveel. Lekker swembad ook vir warm dae. Baie lekker gebly en sal weer kom. Lekker omgewing, mooi gastehuis. Kamer is op boonste verdieping en badkamer onder, maar ons het dit geweet. Pragtige eenheid.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
D.H.B
Karoo Retreat Gastehuis
Beste Louise, Baie dankie dat julle by Karoo Retreat tuis gegaan het. Ons waardeer opreg jou resensie en sien uit daarna om julle weer te verwelkom. Vriendelike groete, Karoo Retreat span

Raymond C
1 nag Besigheidsreis
5.0
Sep 2024

Will visit again. Really nice facilities.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
D.H.B
Karoo Retreat Gastehuis
Dear Raymond, Thank you for staying at Karoo Retreat. We appreciate your review and would love to welcome you again soon. Kind regards, Reservations

Annelene L
1 nag
5.0
Sep 2024

Ons het heerlik geslaap en ontbyt. Personeel baie vriendelik. Heerlik gebly en kuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ernst S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Lekke geslaap en bly. Moderne goed ingerigte eenhede met pragtige buite geriewe vir jonk en oud. Gasvrye personeel laat jou baie tuis voel en is voorwaar 'n lekke slaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Liza S
1 nag
5.0
Aug 2024

Waarde vir geld, baie keurig en mooi! Pragtige gastehuis met alles wat mens nodig het! Wens ek kon langer bly!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mádine O
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Sal so graag nog wil bly! Baie dankie, dit was heerlik, alles werk 100% en dit tel baie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Laylani J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Fantasties. My tyd by Karoo Retreat Gastehuis was baie aangenaam. Ons het die stilte en rustigheid geniet. Julle plek is baie netjies en skoon. Die beddegoed was heerlik met die warm beddegoed en warm water. Ek sal vir seker weer by julle wil tuisgaan. Ek gee julle 10 uit 10.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nadine V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Dis 'n amazing plek! Ons sal beslis weer daar bly, dit is so mooi, dis rustig en dis skoon. Die diens is great en die mense amazing. Dankie vir jul gasvryheid.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
D.H.B
Karoo Retreat Gastehuis
Beste Nadine, Baie dankie dat jy by Karoo Retreat tuis gegaan het. Ons hoop om jou gou weer te sien. Vriendelike groete, Karoo Retreat Span

Michelle V
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jun 2024

Ons sal beslis weer kom kuier. Mooi, netjies en modern.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

D.H.B Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 55

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
Vanaf R 920
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 920
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 46 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Klein Karoo-straat 41, Oudtshoorn, 6625, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA832657fb4adf8a545ae51ec1a0a9840e6921c952cfda5b1eae55036859d239e687b7ef383db00419a657168d71c96330ef00?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R920 per nag, vir 2 mense 55 5 1 5 41 Klein Karoo Street Oudtshoorn 6625 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.582159 22.197085

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang