Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Karoo Retreat Gastehuis

Gastehuis

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 51 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.7
Veiligheid
4.9
Annelene L
1 nag
5.0
Sep 2024

Ons het heerlik geslaap en ontbyt. Personeel baie vriendelik. Heerlik gebly en kuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ernst S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Lekke geslaap en bly. Moderne goed ingerigte eenhede met pragtige buite geriewe vir jonk en oud. Gasvrye personeel laat jou baie tuis voel en is voorwaar 'n lekke slaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Liza S
1 nag
5.0
Aug 2024

Waarde vir geld, baie keurig en mooi! Pragtige gastehuis met alles wat mens nodig het! Wens ek kon langer bly!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mádine O
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Sal so graag nog wil bly! Baie dankie, dit was heerlik, alles werk 100% en dit tel baie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Laylani J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Fantasties. My tyd by Karoo Retreat Gastehuis was baie aangenaam. Ons het die stilte en rustigheid geniet. Julle plek is baie netjies en skoon. Die beddegoed was heerlik met die warm beddegoed en warm water. Ek sal vir seker weer by julle wil tuisgaan. Ek gee julle 10 uit 10.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nadine V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Dis 'n amazing plek! Ons sal beslis weer daar bly, dit is so mooi, dis rustig en dis skoon. Die diens is great en die mense amazing. Dankie vir jul gasvryheid.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
D.H.B
Karoo Retreat Gastehuis
Beste Nadine, Baie dankie dat jy by Karoo Retreat tuis gegaan het. Ons hoop om jou gou weer te sien. Vriendelike groete, Karoo Retreat Span

Michelle V
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jun 2024

Ons sal beslis weer kom kuier. Mooi, netjies en modern.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Frikkie B
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jun 2024

Cozy B&B. It was a comfortable stay. Everything you need in a B&B. Breakfast was lovely! Staff were very friendly. The 2 springboks roaming around were a pleasant surprise.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
D.H.B
Karoo Retreat Gastehuis
Beste Frikkie, Baie dankie dat julle by Karoo Retreat tuis gegaan het. Ons hoop om julle gou weer te sien. Vriendelike groete, Karoo Retreat Span

Lukas S
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jun 2024

N oase op jou reis. Ja, die plek was baie skoon en netjies, en die personeel was hulpsaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Karen D
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jun 2024

Dit was awesome! Ek het 'n fantastiese tydjie by julle gehad. Die diens wat ons ontvang het, was uitstekend. Ek sal enige tyd julle aanbeveel. Ons gasvrou was 'n engel. Waar ek my foon-laaier vergeet het, het sy my laat weet en ek kon betyds terug draai om dit te kry.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
D.H.B
Karoo Retreat Gastehuis
Beste Karen, Baie dankie dat julle by Karoo Retreat tuis gegaan het. Dit was lekker om julle te ontmoet. Hoop om julle gou weer te sien. Vriendelike groete, Karoo Retreat-span

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

D.H.B Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 51

Op LekkeSlaap 10 maande

Vanaf
Vanaf R1 100
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 100
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 46 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Klein Karoo-straat 41, Oudtshoorn, 6625, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA832657fb4adf8a545ae51ec1a0a9840e6921c952cfda5b1eae55036859d239e687b7ef383db00419a657168d71c96330ef00?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag, vir 2 mense 51 5 1 5 41 Klein Karoo Street Oudtshoorn 6625 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.582159 22.197085

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang