Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Karoo-Rust

  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoek van Kerk- en Luttig-straat, Prins Albert, 6930, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Karoo-Rust bied verskeie selfsorg-eenhede op die boonste en die onderste verdieping. Die ligging is puik en dit is toegerus met alles wat jy nodig het terwyl jy in Prins Albert.

Karoo-Rust word nie deur beurtkrag geraak nie, aangesien daar sonpanele en 'n rugsteunstelsel is.

Daar is 3 eenhede op dei grondverdieping, elkeen met 'n slaapkamer met 2 enkelbeddens wat opgemaak kan word as 'n koninggrootte-bed en 'n badkamer met stort. Die sitkamer, kombuis en eetkamer is oopplan en die eenhede het stoepe voor en agter.

Die eenheid bo het 2 slaapkamers, 1 met 2 enkelbeddens of een koninggrootte-bed, en die ander 1 met 'n standaard dubbelbed. Elke kamer het sy eie badkamer.

Al die eenhede is toegerus met TV's met MNet, kykNET en ander kanale. Daar is parkering voor die eenhede. Braaigeriewe kan op versoek beskikbaar gestel word.

Motorfietsryers is welkom!

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 65 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.7
Veiligheid
4.6
Gaste se hoogtepunte
Chris S
Saam met lewensmaat
5.0
Fantastic - we will be back. One of the best self-catering places we have ever been to.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Nov 2024
Fanie D
5.0
Lekker gebly. Naby alles en baie veilig. Heerlik gebly. Verblyf is tops.
Nov 2024
William V
5.0
Baie aangenaam en gerieflik. Soos die vorige keer lekker gebly.
Nov 2024
Dawn L
Saam met lewensmaat
5.0
Baie lekker. Heerlik gebly en die diens was uitstekend.
Sep 2024
Alan R
Saam met lewensmaat
5.0
Baie lekker gebly en baie sentraal in die dorp. Die solder se plankvloer kraak net as die mense bo in die nag rondloop en jy het al gaan slaap in die ...
Sien meer
Aug 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Johan Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 65

Op LekkeSlaap 11 jaar

Ligging

  • Hoek van Kerk- en Luttig-straat, Prins Albert, 6930, Wes-Kaap
  • Gaste dink Karoo-Rust het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoek van Kerk- en Luttig-straat, Prins Albert, 6930, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5c03fcba56344559f51eb2c5312ff281ab3abaaaa16ade00081c06108d6335e35ba832366300b28f6d4878a5c8b4e11c0a06?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense 65 5 1 5 Cnr of Church and Luttig Street Prince Albert 6930 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -33.228432425543 22.031365244389

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang