Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Karoo Vine Cottages

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 424 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Estelle C
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Perfekte oornag plek, hoogs aanbeveel. Die beste, skoonste oornag plek, selfs vir langer oorbly. Baie goeie en vriendelike diens. Maklike, veilige reëlings om sleutels te bekom en af te gee.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Landi V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Baie mooi gerieflike plekkie wat voldoen aan alles. Mariette het die plekkie baie mooi gemaak en sy was baie behulpsaam en baie skoon. Ligging is goed en baie veilig. Heerlike stappie gaan vat en die plekkie is baie naby aan 'n plek wat oggendete bedien. Buite stoep is gerieflik met 'n uitsig van die berg. Vreeslik lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dirk H
1 nag
5.0
Jan 2025

Karoo juweel. Hierdie is my gunsteling oorblyplek in Graaff-Reinet. Die eenheid is baie gerieflik ingerig en jy het alles wat jy nodig het. Dit is altyd baie mooi skoon en versorg. Die eienaar kommunikeer alles voor die tyd en jy is altyd op jou gemak. Wat ek die meeste waardeer, is die ekstra myl en klein detail wat ek nie op ander plekke sien nie, soos 'n mandjie koekies wat jy kan koop indien jy lus raak vir iets te kou saam met jou koffie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Riaan Gerhard M
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jan 2025

Heerlik en baie mooi. Ons het baie lekker gebly, ruim en gerieflik. Alles is baie netjies. Dit was baie lekker gewees.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Carol B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Rustig in 'n baie warm Karoo. Heerlik! Netjies en baie gerieflik. Sal weer kom.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nico V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Baie netjies en skoon. Sal weer daar bly, waarde vir geld. Netjies en skoon en vriendelike diens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Aidan W
1 nag
5.0
Des 2024

Gem in the Karoo. Gem in the Karoo! I really enjoyed my stay at this special location and was impressed by all the amenities included for the price. The self-catering kitchen was well stocked with various utensils. Television included a Netflix subscription. Furnishings were modern and fresh and beautifully curated. Check-in was effortless. I would recommend this location to others and will stay again when next travelling past.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Julien N
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Great value for money, was easy and convenient. Great stay, was a hidden gem in the heart of Graaf-Reinet.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jabez K
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Nag oorslaap. Lekker en gerieflik vir 2.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Adel J
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Des 2024

Baie lekker! Baie lekker gebly, als wat mens nodig het vir oornag. 'n Braaiplekkie sal nogals lekker wees!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Mariëtte Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 429

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
Vanaf R 600
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 600
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Cradock-straat 126, Graaff-Reinet, 6280, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA53d92c56162721bc05a46c7b8b2095733f5e566cdc2128b5985e22b30471855202531d05992a4423cc0f083a19db6169501c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R600 per nag, vir 2 mense 424 5 1 5 126 Cradock Street Graaff-Reinet 6280 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -32.2546381 24.5325008

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang