Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Karoo Vine Cottages

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 381 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Marthinus HJ D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

Sal beslis weer hier oornag. Vir 2 nagte saam met my vrou oorgebly en het die tydjie baie geniet. Alles was perfek en die reaksie op 'n navraag was onmiddellik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Woutrine F
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

Smaakvolle plekkie. Absoluut heerlike verblyf.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

John A
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

Baie lekker en veilig en gerieflik. Baie lekker, gerieflik, skoon, netjies en het alles wat nodig is daar. Kamer ruim met aparte badkamer. Veilige parkering agter 'n geslote hek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elizabeth S
1 nag Besigheidsreis
5.0
Okt 2024

Location and safety were well received, and the warmth of the town was welcoming. Well received and good location.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ena M
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Okt 2024

Baie lekker. Rustig en die kamer was so mooi! Sal definitief weer oorslaap!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Yolandie B
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Okt 2024

Waarde vir geld en beter as wat ek verwag het. Baie skoon en netjiese plek met als wat jy benodig. Lekker sentraal geleë, maar 'n stil en rustige straat. Sal beslis weer daar bespreek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Andre P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Batterye is behoorlik herlaai na 'n lang dag. Heerlike afsaalplek na 'n dag agter die stuur. Die plekkie was heerlik warm op 'n kouerige oggend. Ons sal beslis weer hier oorbly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nic B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Weereens lekker gebly. Baie gerieflik, niks kortgekom nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ockie K
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Presies wat ons na uitgesien het. Dit was bo verwagting goed toegerus en baie netjies. Vriendelike gasvrou. Heerlik rustig geslaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dewald D
1 nag
5.0
Okt 2024

Lekker rustig. Wat 'n wonderlike gem! Dankie. Julle sal my weer sien.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Mariëtte Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 381

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
Vanaf R 550
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 550
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Cradock-straat 126, Graaff-Reinet, 6280, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd327d04e892d3b8e4bac951c5a2e07e2a6a5beef99963e2197a2f8a5a6104c20865753f96cbc61d302ec9e30dea2756e09df?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R550 per nag, vir 2 mense 381 5 1 5 126 Cradock Street Graaff-Reinet 6280 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -32.2546381 24.5325008

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang