Karri Grove Kudu Cottage
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Karri Grove Wildlife, Kendrew, Graaff-Reinet, 6280, Oos-Kaap
- Vanaf R1 450 per nag, vir 4 mense
Beskrywing
Karri Grove Kudu Cottage is 'n selfsorgkothuis op 'n wild- en veeplaas 23,2 km vanaf Graaff-Reinet.
Dié omgewingsvriendelike kothuis werk met gas en sonkrag, en beskik oor 2 slaapkamers en 1 badkamer. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. In die badkamer is daar 'n stort, wasbak en 'n toilet.
Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n yskas, tweeplaatstoof en oorgenoeg kasruimte. Tee, koffie, melk en suiker word met aankoms voorsien. Die sitkamer lei na 'n boma met 'n braai en vuurput buite. WiFi is beskikbaar. Let asb. dat hoë-energieverbruikende toestelle nie gebruik kan word nie. Ekstra yskaste en lugbraaiers moet slegs gedurende die dag gebruik word.
Die plaas tientalle bergfietsry- en voetslaanroetes. Gaste kan ook op die uitkyk wees vir wild soos gemsbokke, springbokke, koedoes, njalas en ander boksoorte.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.5/5
Joe Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 13
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- Karri Grove Wildlife, Kendrew, Graaff-Reinet, 6280, Oos-Kaap
- Gaste dink Karri Grove Kudu Cottage het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Sarah Baartman-distrik Oos-Kaap
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Karri Grove Wildlife, Kendrew, Graaff-Reinet, 6280, Oos-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang