Kasteelkop Guest Farm Campsite
- Soos Gesien op Facebook
- Kapasiteit: 16 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: R26, Perth-plaas, Frankfort, 9830, Vrystaat
- Vanaf R4 000 per nag, vir 16 mense
-
TGCSA-gradering:
Beskrywing
Kasteelkop Guest Farm Campsite is 'n eksklusiewe kampplek op 'n werkende plaas in Frankfort, 'n klein dorpie op die oewer van die Wilgerivier in die Vrystaat. Dit is ideaal vir 'n groot gesin of groep vriende wat wil ontsnap en in die natuur wil ontspan.
Dié kampplek bied slaapplek aan 16 gaste, en het 5 staanplekke, en is tussen 2 plaashuise wat apart gehuur word. Die kampterrein het 'n klein ablusieblok met storte en toilette, en warm water word deur 'n donkie voorsien. Verder het die perseel toegang tot kragpunte, sowel as draagbare braaigeriewe.
Gaste kan voetslaan, bergfietsroetes, interaksie met plaasdiere, voëlkyk, visvang, pieknieks en perdry op die plaas geniet.
Kamer-opset
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Erika Geverifieer
Eiendomme 4
Resensies 29
Op LekkeSlaap 11 jaar
Ligging
- R26, Perth-plaas, Frankfort, 9830, Vrystaat
- Gaste dink Kasteelkop Guest Farm Campsite het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Frankfort Noordelike Vrystaat Vrystaat
- Kapasiteit: 16 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: R26, Perth-plaas, Frankfort, 9830, Vrystaat
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang