Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Kate's Country Kitchen Accommodation

Langtermynverblyf-aanbod 10% af

Kry 10% af vir verblyf wat 7 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 7 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 16:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Waterkantstraat 12, Bredasdorp, 7280, Wes-Kaap
  • Vanaf R560 R504 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Kate's Country Kitchen Accommodation bied gesinsvriendelike gehalteverblyf teen uiters bekostigbare tariewe.

Die eenheid met slaapplek vir 2 gaste het 2 driekwartbeddens en 'n en suite-badkamer met slegs 'n bad. Linne, handdoeke en ekstra komberse word voorsien. Die kombuisie is ten volle toegerus. Ander geriewe in die kamer sluit HD-TV met sekere kanale, 'n DVD-speler, radiowekker, gratis WiFi, 'n waaier en koffie- en teemaakgeriewe in. Buite is braaigeriewe en parkeerplek op die perseel. Wasgoedgeriewe is op versoek teen ekstra koste beskikbaar.

Die eenheid met slaapplek vir 5 gaste het 2 slaapkamers. Die hoofslaapkamer het 'n tripelstapelbed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Daar is 1 en 'n halwe badkamer met 'n stort in elk, asook 'n volledige kombuis met 'n ekstra tweeplaat-gasstoof, 'n eetkamer en 'n sitkamer. Ander geriewe sluit 'n kaggel, TV met DStv Premium-kanale, gratis vesel-WiFi, waaiers en koffie en tee in. Buite is 'n sonstoep, parkeerplek op die perseel, 'n klein tuin en braaigeriewe.

Wasgoedgeriewe is op versoek teen ekstra koste beskikbaar. Gaste kan ook 'n heerlike ontbyt of aandete teen ekstra koste bespreek.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 33 resensies

Baie goed

Netheid
4.4
Ligging
4.2
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.7
Veiligheid
4.4

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Jacqueline Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 33

Op LekkeSlaap 12 jaar

Ligging

  • Waterkantstraat 12, Bredasdorp, 7280, Wes-Kaap
  • Gaste dink Kate's Country Kitchen Accommodation het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R560
R 560 R 504
per nag (plek vir 2)
Vanaf R560
R 560 R 504
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 7 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 16:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Waterkantstraat 12, Bredasdorp, 7280, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1dcd63f02226ac378f1bb89763d2f4129869600abc68497d32a7226ea62e15d914ca5eaff9bea60c8b513f7e95e95a8fb472?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R560 nouVanaf R504 per nag (plek vir 2) 33 5 1 5 12 Waterkant Street Bredasdorp 7280 Wes-Kaap 021 201 8901 16:00-21:00 11:00 -34.534706728444 20.039765238762

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang