Kate's Nest Guesthouse
- Kapasiteit: 16 persone
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Aristotlesstraat 4, Academia, Windhoek, 0000, Khomas
- Vanaf R495 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Kate's Nest Guesthouse is in Academia geleë, 'n woonbuurt in Windhoek, die hoofstad van Namibië. Windhoek het 'n unieke sjarme, as gevolg van die harmonieuse samekoms van Afrika en Europese kulture en die vriendelikheid van die mense.
Die standaard kamers het elkeen 'n privaat badkamer, lugversorging, 'n platskerm-TV en 'n yskassie. Sommige eenhede het 'n sitarea waar gaste kan ontspan en daar is ook tee- en koffiemaakgeriewe. Die sakpas kamers is ideaal vir diegene op soek na 'n warm bed, 'n warm stort, skoon linne en tee- en koffiemaakgeriewe. Dié kamers deel die gebruik van 'n badkamer.
Die gastehuis het 'n swembad, kroeg, gratis WiFi en privaat parkeerplek op die perseel.
Kate's Nest Guesthouse dien as 'n strategiese punt vanwaar sake verrig kan word of Namibië verken kan word.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
3.7/5
Ndahafa Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 8
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- Aristotlesstraat 4, Academia, Windhoek, 0000, Khomas
- Gaste dink Kate's Nest Guesthouse het ’n goeie ligging
- Kapasiteit: 16 mense
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Aristotlesstraat 4, Academia, Windhoek, 0000, Khomas
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang