Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

KatiKati Eco Lodge

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Carine Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 19

Op LekkeSlaap 4 jaar

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 19 resensies vir KatiKati Eco Lodge
Netheid
4.6/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.7/5
Henry O - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Henry O

Stilte van die plaas.

Baie stil, rustig en veilig.

Jaco P - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaco P

Gemaklik.

Dit was baie gerieflik. Skoon en netjies en genoeg warm water. Rustige stoepie om buite te sit. En die Nonnetjies-uile was 'n groot verrassing om te sien!

Thys N - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thys N

Very nice.

It was a very pleasant experience. The room was neat and had a nice view. The host was very friendly and accommodating.

Dewald V - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dewald V

Fantasties.

Ons het baie lekker gebly en ons gasheer was die beste. Ek sal beslis weer daar gaan kuier. Sal net graag beter WiFi opsies wil hê, maar anders as dit was fantasties om daar tuis te gaan.

Lieschen V - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Lieschen V

Kort maar baie gemaklik.

Was wonderlike gasvry en baie behulpsaam.

Marianne D - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marianne D

Was vreedsaam en rustig, net wat ons wou hê.

Die eenheid het aan al ons verwagtinge voldoen. Die swembad was 'n wonderlike lafenis.

Adwina H - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adwina H

Baie rustig, lekker ontspanne.

Vreedsaam. Weg van die stadsgeraas, vrede vir my siel. Sal dit beslis aanbeveel. Carine was baie gasvry en vriendelik, sy is beslis gemaak vir die soort bedryf. My dogter het gevra kan ons nie maar hier bly nie, dis dan so lekker rustig.

Sue L - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Sue L

Carine was a great host. She was caring and attentive.

We enjoyed our stay at KatiKati Eco Lodge. We loved the view and the environment, but the only disadvantage was that we had to stoop in the upstairs rooms and bathroom. It took a toll on our backs and necks.

KatiKati Eco Lodge se terugvoer

Hi Sue! Thank you for your review and comments.

I understand your concern about the height of the ceilings in the upstairs rooms. At least the height is sufficient in most of the rooms and on the inner side of the two upper bedrooms, it's just when you move closer to the windows that it gets a bit tight. That's always a bit of an issue when buildings are added to existing structures, as was the case here where a barn was converted into accommodation units.

Hopefully the country charm and personalised decor, art and furniture in the unit and the ample outdoor space made up for the lack of height in those rooms!

We are glad you enjoyed your stay and the celebrations of your daughter's 21st birthday!

We hope to see you again soon!

KatiKati Eco Lodge
Karin V - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Karin V

Baie lekker, super rustig, baie mooi omgewing.

Lekker gebly, rustige area, grondpad nie in so 'n goeie kondisie na die reën nie. Maar ons het lekker gebly en gerus.

KatiKati Eco Lodge se terugvoer

Baie dankie vir jou positiewe resensie, Karin. Julle was maklike gaste en alhoewel ek baie min met julle gesels het, het ek dit geniet om julle by KatiKati te huisves. Baie dankie dat julle my plek so mooi opgepas en in 'n netjiese toestand agtergelaat het.

Ons gaan nou werk maak daarvan om die pad weer op te gradeer. Hopelik gee die reën ons bietjie kans om die herstelwerk te doen voordat alles weer weggespoel word!

Ek sal julle baie graag weer hier ontvang. Baie sterkte vorentoe.

KatiKati Eco Lodge
Ilonka K - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Ilonka K

Goeie oornagverblyf.

Carine was baie vriendelik en altyd beskikbaar.

Marelize V - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marelize V

Ons is baie vriendelik ontvang en het dit baie geniet. Ons het alles gehad wat ons nodig het.

Alles was skoon en netjies. Dit is baie stil en ons kon ons tydjie baie geniet. Carine en haar man was baie vriendelik en behulpsaam. Ons sal beslis weer van hulle gebruik maak. Dit was naby alles en baie gerieflik geleë Ek beveel KatiKati Lodge beslis aan vir 'n wegbreek. Baie dankie julle!

Nandi V - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nandi V

Skoon en netjies.

Ons het laatnag daar aangekom, dit was geen moeite nie. Aanwysings was spot on. Beddegoed was spierwit en silwerskoon. Ons was baie beïndruk. Vreeslik dankie weereens.

Annika S - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Annika S

Netjies, skoon en veilig.

Heerlike oornagplek. Kamer is goed toegerus. Kamer en buite-omgewing is skoon. Kamerstoep is privaat van ander mense. Carine is baie gaaf en is enige tyd beskikbaar. Ligging is net buite Witrivier.

Estelle B - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Estelle B

Our stay was very pleasant, centrally located to shops and attractions and I would definitely recommend KatiKati Eco Lodge to anyone looking for a farm breakaway.

Our hostess was warm and welcoming. She made sure that the self-catering unit we booked was kitted out with everything we needed and it was even beautifully decorated. The farm is fairly close to the shops and nearby tourist attractions and is easy enough to access from the travel road. We even enjoyed a few hikes up and down the farm roads.

Jana F - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jana F

Onbeskryflik.

Carine, die bestuurder van KatiKati Eco Lodge, was ongelooflik vriendelik en sy was ten alle tye beskikbaar. Sy het oulike plekke voorgestel om te eet en te besoek, omdat ons nie die omgewing ken nie. Die eenheid en die terreine was mooi, skoon en welversorg. Sal dit definitief aanbeveel en weer daar bly!

Jahni D - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jahni D

Heerlike wegbreek.

Carine is die dierbaarste mens en ons het so lekker gekuier. KatiKati se ligging is perfek om die omgewing te gaan verken. Ons sal beslis terug wees.

Lucinda C - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lucinda C

Wonderlik.

Ons het dit vreeslik geniet, daar is net braaigeriewe. Nie plek vir kook en kosmaak nie. Maar my man geniet braai so hy het glad nie gekla nie.

Linda S - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Linda S

Awesome.

Owner was friendly and the accommodation was great. Besides the road leading to the Lodge, all other facilities where top notch.

Nethanani R - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nethanani R

Good.

Excellent we enjoyed stay with my family.

Vanaf
Vanaf R1 010
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 010
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 15 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Brondalweg, Erf H1, Heidelberg Holdings, Witrivier, 1240, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1f0edd7b24e20bbc77a0dc81220de8f0a07bd4464742f8d7d32f217d1df5ec542d9f51d563fb3f99516a8587afa64ea1d390?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 010 per nag, vir 2 mense 19 5 1 5 Brondal Road Plot H1, Heidelberg Holdings 1240 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.309525 30.971155555556

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang