Katkop Oord
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedinge!
Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedinge wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *
Kry 15% af - Slegs vir LekkeSlaap Rewards Vlak 2-lede. Hierdie aanbod is altyd beskikbaar.
Kry 10% af (minimum twee nagte se verblyf). Hierdie aanbod is altyd geldig. Dié aanbod is slegs vir pensioenarisse beskikbaar. B’s&V’s geld.
Kry 10% af - Slegs vir LekkeSlaap Rewards Vlak 1-lede. Hierdie aanbod is altyd beskikbaar.
Prys sluit in
- Kothuis
- Selfsorg.
- Haasdas
- Selfsorg.
- Klipspringer
- Selfsorg.
- Sivet
- Selfsorg.
- Jakkalsdraai
- Selfsorg
- Jakkalsdraai eenhede
- Selfsorg
- Leeubek
- Selfsorg
- Meerkat
- Selfsorg
- Leeupoot
- Selfsorg
Huisreëls
Let daarop dat 'n grondpad na die instansie lei. Gaste moet voor aankoms navraag doen oor die toestand van die pad, aangesien dit weens onvoorsiene omstandighede kan verander.
Gaste moet asb. hul eie handdoeke saambring.
Braaihout kan per sak voorsien word teen 'n addisionele fooi.
'n Daaglikse skoonmaakdiens kan teen 'n minimale ekstra koste gereël word.
Geen harde musiek of geraas wat ander gaste kan pla sal toegelaat word nie.
Geen addisionele persone op die perseel of in die eenhede, slegs die aantal persone soos vooraf ooreengekom,
Slegs 1 troeteldier sal toegelaat word, en alle publieke reëls sal geld, By Jakkalsdraai word troeteldiere nie toegelaat nie, aangesien die eenhede nie losstaande is nie. Indien daar nie ander besprekings is by Jakkalsdraai kan gaste navraag vooraf doen vir 'n troeteldier om saam te kom.
Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 50 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Graafwater/Vredendal-weg, Katkop Oord, Graafwater, 8120, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang