Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Kaya Inkalamo Game Lodge

Wildsplaas

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.1/5

Maricia Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 23

Op LekkeSlaap 10 jaar

Opsomming van Resensie

3.1 uit 5van 23 resensies vir Kaya Inkalamo Game Lodge
Netheid
3.0/5
Diens
3.0/5
Ligging
3.3/5
Veiligheid
3.3/5
Waarde vir geld
3.0/5
Cornelia S - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cornelia S

Die verblyf en alles was wonderlik, baie dankie.

Dit was wonderlik, baie dankie.

Kaya Inkalamo Game Lodge se terugvoer

Thank you so much. Much appreciated.

Kaya Inkalamo Game Lodge
Madichaba L - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Madichaba L

Very enjoyable.

This is a very nice place for weekends/holidays getaways. The place is quiet and no one did come and made us uncomfortable throughout our visit, anybody who might wish to have a short break, try Kaya Inkalamo, the place is full of potential, not forgetting wildlife, try it, you'll never be disappointed. Thank you Kaya Inkalamo.

Michael V - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michael V

Baie mooi omgewing.

Baie lekker gebly - die rondawel was baie geriefliker as enkelbed-hut waarin ek oorspronklik moes bly. Baie dankie aan personeel wat my teen geen ekstra koste geskuif het.

Helouise D - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Helouise D

Kan nie glo julle gee soveel sterre nie. Sal dit glad nie aanbeveel nie.

Geen netheid, niks werk soos geadverteer nie. Nooit wasgoed gedoen, kamer skoongemaak, selfs net enige skoonmakers gesien nie.

Bonolo B - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Bonolo B

No Wi-Fi, no telephone, no couch to sit on, no cleaning stuff, no tea, coffee, sugar or milk. Room not properly clean, no safety everything - just no.

I was not happy at all, paid a lot of money to waste, you advertise things that are not there or even exist,.

Portia M - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Portia M

Had a great time at Khaya Inkalamo with my ladies

Everything went well but the bed was not strong enough for old ppl....but everything went well I had fun

Katlego O - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
0/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
2/5
Katlego O

Not so nice. We were not told about the chalet but only travel group only showed us the windy house. It made us angry and they also were not understanding. However we got helped and slept in the chalet. Electricity was tripping and we struggled to cook our pap. Swimming pools were dirty.

Friendly for day visits. Good for campers.

Kaya Inkalamo Game Lodge se terugvoer

Good day Katlego,

Thank you for your review.

Unfortunately, it wasn't our fault you booked the Log Cabins, but we did say that we would rather give a chalet and not charge you anything extra since you weren't aware that the Log Cabin you booked only consisted of single beds. So I am not sure whether you are referring to the lodge not being understanding. We booked the accommodation according to what you book on the travel site. We do apologise for the electricity tripping and the pool that was dirty but when you informed me, I immediately sent people to address the problem.

Please accept my deepest apology for the inconvenience.
Kind Regards,
Nadine

Kaya Inkalamo Game Lodge
Michael N - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Michael N

Very nice and peaceful place to stay.

This is a well maintained lodge and is still having additions added which shows owners are proud of their lodge. The only issue I have is that you have to hoot to open the gate into the accommodation area. So if there is nobody at reception you cant get in and this stops you from coming and going as you please after 9pm or leaving very early which can be a problem. Guests should get a remote or similar.

Anonieme gas - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Anonieme gas
Michael V - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Michael V

The chalet was situated in an ideal place the inside can do with an upgrade.

The photos are misleading, the place was far to expensive for what you get. The spa bath did not function. Inside was old and worn.

Angela R - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Angela R

Relaxing and peaceful.

Very relaxing, peaceful place, great for the kids. Lovely pool. Lovely cabins.

Lezanne V - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
2/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Lezanne V

Geld mors.

Yskas werk nie, muurproppe 'n gemors. Stortkop en krane by wasbak werk nie. Sal beslis nie weer daar bespreek. Geld mors.

Sally V - Jun 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sally V

Uitstekende diens.

Vriendelike personeel, plekkie was gesellig en lekker snoesig en warm gewees. Vir seker sien julle ons oor 2 jaar met die volgende Winterspele.

Piet J - Jun 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Piet J

Lekker.

Daar kort diere soos bokke of leeus.

Andreas P - Apr 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Andreas P

Rustig

Vriendlike diens. As die pad lank raak kan mens gerus by Kaya Inkalamo inloer om 'n bietjie te rus.

Pieter D - Jun 2016
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
1/5
Pieter D

Pateties, nie woorde nie.

Lees asb. resensies voor jy bespreek. Die plek het baie potensiaal, maar is baie verwaarloos. Daar is niks, vat als saam wanneer jy die plek besoek. Die kombuis is glad nie toegerus nie, ek sal ook aanbeveel om jou eie beddegoed saam te vat. Op 'n beter noot, die ablusieblokke is mooi skoon en netjies. Foto's is baie misleidend.

Sonia L - Aug 2015
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Sonia L

Die dam is die grootste pluspunt!

Ek het 'n paar voorstelle gemaak - met 'n paar veranderinge, netheidopknapping ens. kan dit 'n heerlike plek wees.

Anonieme gas - Des 2015
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Anonieme gas
Adre J - Des 2015
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Adre J

'n Groot teleurstelling.

Dit is nou wat ek noem "false advertising". Daar is geen wild nie. Geen wildritte nie. Niks werk nie en ons moes elke dag uitry en gaan soek vir iets om te doen.

Daniel Petrus S - Mrt 2015
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
1/5
Ligging
2/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
1/5
Daniel Petrus S

Die kombuis het nie als op die lys bevat nie en het dit moeilik gemaak om kos te maak.

Ek kry die indruk dat die plek besig is om agter uit te gaan.

Melanie M - Apr 2015
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
3/5
Melanie M

The log cabin was dirty, grounds unkept, monkey cages smelly.

The access gate was unlocked with no security and no lodge staff other than groundsman and cleaners. We were, however, upgraded to a rondavel for an extra fee of R300. The caged jackals and wolves were not a welcoming site, neither were all the empty cages.

Nicolene V - Nov 2015
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Nicolene V

Baie teleurstellend!

Die verblyf, vir wat dit bied, is hopeloos te duur (R300 per persoon). Die chalet (slaapplek vir 4) was vuil en die kombuisgeriewe vir selfsorg was nie voldoende nie en in 'n baie swak toestand. Die Jacuzzi soos genoem was nie in werkende toestand nie en toe ons ondersoek instel blyk dit dat dit al lankal nie meer werk nie. Ons kon nie die boma gebruik nie - dit lyk soos 'n stoorplek. Geen melding word gemaak van dagbesoekers wat die geriewe deel nie, dit benadeel jou omdat jy dan nie die geriewe kan gebruik nie. Erge geraas-besoedeling. Ek beskou die beskrywing en foto's soos op die webtuiste as misleidend en bedrieglik.

Natasja B - Mrt 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Natasja B

Gasvryheid en bedagsaamheid soos min!

Sien die sterre hieronder.

Vanaf
Vanaf R1 196
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 196
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 62 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Zeekoeivallei 83, Ottoshoop, 2895, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDZiOWNlMDgxLTM0ZWYtNDQ3YS1iOGY3LWFhNGI1MWNhNjk3NA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 196 per nag, vir 2 mense 23 5 1 4 Zeekoeivalley 83 Ottoshoop 2895 Noordwes 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.743259556767 25.978560161591
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang