Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Kay's Keia

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.6/5

Robin Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 26

Op LekkeSlaap 5 jaar

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 14 resensies vir Kay's Keia
Netheid
4.7/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.9/5
Lindie E - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lindie E

Ons het baie lekker gekuier. Dit is 'n lieflike huis en in 'n baie stil omgewing.

Ons het die skoonmaakdienste baie van gebruik gemaak en Regina is regtig baie oulik. Ons het 'n paar voorstelle wat enige iemand se verblyf daar net nog lekkerder sal maar. 'n Klein asblikkie in elke kamer, en meer spieëls. Verder is dit regtig 'n lekker vakansieplek. Baie dankie aan Robin.

Terry-lynn B - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Terry-lynn B

Very good.

The owner was very friendly and helpful. Cleaning lady was also very friendly and the house was clean. The only unfortunate thing was that there was no backup power for loadshedding and the water pumps didn't work when the power was off.

Hannes L - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hannes L

This is the perfect retreat to unplug and unwind from the daily hustle and grind and to just relax and recharge.

See stars.

Jacques D - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jacques D

Ons het baie lekker gebly. Alles is daar wat jy nodig het.

Sien sterre.

Charlotte K - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charlotte K

Ons tweede keer en ons sal bly terug gaan. Baie dankie.

Stil en rustig. Ons persoonlike wegbreek plek geword.

Hugh W - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Hugh W

Fantastic holiday home, very comfortable and value for money. Accommodating hosts.

Great stay, plenty fridge and freezer space, spacious rooms, well looked after and the cleaning lady was great and reliable. Awesome hosts.

Sharon D - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Sharon D

It was mostly good.

The pool was very mucky on the floor and the garage was not actually available for parking, apparently it was being used as a storage space.

Lindie R - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lindie R

Kindervriendelik.

Ek kan nie meer sê as die lekkerste huis en plek. Lekker atmosfeer! Ons sal definitely weer gaan!

Luchandre M - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Luchandre M

Fantastic. Was more than we could ever have imagined it would be.

House was clean, spacious and was very well equipped with everything we needed and more. We had such a lovely lady there daily who helped us out a lot. Would definitely recommend it to all family, friends and we will definitely book it again. We had a lovely stay. Thank you.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Fantasties. Was meer as wat ons ooit kon droom.

Huis was skoon, ruim en baie goed toegerus met alles wat ons nodig gehad het en meer. Ons het 'n lieflike dame gehad wat ons daagliks baie gehelp het. Sal dit definitief aanbeveel aan alle familie, vriende en dit ook weer bespreek. Ons het lekker gebly. Dankie.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Ernst B - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ernst B

Uitstekend.

Huis voldoen aan al jou behoeftes. Baie lekker gebly, sal weer van hom gebruik maak.

Chante H - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Chante H

My stay was lovely.

Enjoyed my stay, everything was nice house had everything, was just a bit far from the sea.

Sandra W - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sandra W

Lovely holiday home, and Doreen is a star! Love the new deck outside by the braai!

See stars.

Tiffany L - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tiffany L

It was an amazing stay. Beautiful house, in a beautiful area.

Great service. Very safe.

August W - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
August W

Groep-vriendelike verblyf met alles wat jy nodig het vir 'n lekker vakansie.

Die huis is goed toegerus en netjies. Doreen is 'n juweel en ontsien geen moeite om die gaste gemaklik te laat voel nie. Oorgenoeg speelplek vir die kinders en die swembad en braai-area is uitstekend vir laataand kuiers.

Vanaf
Vanaf R1 800
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R1 800
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 12:00
  • Adres: Oriole-keeromstraat 3, Aloe Ridge, Keimond, 5260, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbAUoWWGt262Qre57Idt19kM1MWd3P4GZm60OHFW8JclRE6UfOG?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 800 per nag (plek vir 8) 14 5 1 5 3 Oriole Close Aloe Ridge 5260 Oos-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 12:00 -32.67664788459 28.372003659707
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang