Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Keedols Inn & Backpackers

Gastehuis
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 28 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Queen-straat 4, Knysna, 6571, Wes-Kaap
  • Vanaf R650 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Keedols Inn & Backpackers is in Knysna se middedorp geleë, net 2,8 km vanaf die Bollard Bay-strand en naby die Knysna Waterfront, die Pledge Natuurreservaat en verskeie winkels en restaurante.

Die verblyf beskik oor gerieflike dubbel-/2-enkelbedkamers, 'n gesinskamer en 'n eenheid met slaapplek vir 18 gaste. Elke kamer het 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak, lessenaar en tee- en koffiemaakgeriewe. Die gesinskamer het 'n yskas en 'n wasbak vir skottelgoedwas, en buite is daar 'n gasstofie en 'n mikrogolfoond om kleiner etes voor te berei. Gratis WiFi is beskikbaar.

Die eenheid met slaapplek vir 18 gaste het 2 slaapkamers wat elk 'n koningingrootte-bed en 'n stapelbed het. Die derde slaapkamer het 6 enkelbeddens en 'n koningingrootte-bed en daar is 2 enkelbeddens in die laaste slaapkamer. Die eenheid het 4 badkamers wat elkeen 'n stort, wasbak en 'n toilet het.

Daar is 'n stoep en 'n binnehof-terras met piekniekbankies, 'n sitarea en 'n ingeboude braai.

Daar is parkeerplek op die perseel. 'n Pendeldiens kan teen 'n ekstra koste gereël word. Keedols Inn & Backpackers ervaar nie beurtkrag nie.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Diners-kaart
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 9 resensies

Baie goed

Netheid
4.3
Ligging
4.1
Waarde vir geld
4.1
Diens
4.3
Veiligheid
4.7

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

Rashika Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 9

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • Queen-straat 4, Knysna, 6571, Wes-Kaap
  • Gaste dink Keedols Inn & Backpackers het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R650
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R650
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 28 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Queen-straat 4, Knysna, 6571, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA679cc23cd409b5c91cf74058709c50bdf91e8bd1522ee56d1f2140c1bb16b986f9c8bf4fee29de0bfb2843fe918f317606bd?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R650 per nag (plek vir 2) 9 5 1 5 4 Queen Street Knysna 6571 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.0394868 23.0500651

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang