Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Keret Accommodation

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Ella & Nir Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 30

Op LekkeSlaap 11 jaar

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 30 resensies vir Keret Accommodation
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.6/5
Janine V - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janine V

Good hospitality and customer service.

Setting is beautiful. Nice and quiet. Good hospitality and customer service.

Linoriathabisa S - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Linoriathabisa S

Amazing.

It was amazing, breathtaking, stunning place with a beautiful view. I loved everything about Keret's place, and my mom said she's definitely booking it for herself just to come relax.

Amy-lee C - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amy-lee C

It was a great stay, staff was friendly and eager to help. Loved every moment there.

It was a great stay, staff was friendly and eager to help. Loved every moment there.

Heila S - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Heila S

Besigheid reis.

Ons was baie vriendelik ontvang deur die gasvrou en sy het alles aan ons verduidelik, die kamer gaan oopsluit en ons was baie verras oor die netheid van die plek. Alles was super mooi en ons het heerlik geslaap. Ons kan hul beslis aanbeveel.

Anton D - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anton D

Uitstaande gehalte.

Ongelooflike uitsig oor Kaapstad, baie luuks en netjies met vriendelike gasvryheid. Sal vir seker my no. 1 keuse wees vir toekomstige besigheidsbesoeke aan Kaapstad.

Phillip 1 H - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Phillip 1 H

Baie skoon, netjies en gasvry.

Hartlik ontvang en seker gemaak ons is tuis - borrelende persoonlikheid. Kamer was pynlik netjies en baie gerieflik. Sal dit regtig aanbeveel.

Johann J - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johann J

Onbeskryflik.

Ek het nie woorde nie! Daar is nie genoeg woorde om hierdie wonderlike plek te beskryf nie. Om nie van Ella se vriendelikheid te praat nie! Sy is regtig 'n fantastiese mens en het ons so welkom laat voel. Die uitsig, die netheid, die klomp klein bederfies wat sy los vir haar gaste, teveel om op te noem. Mense, gaan kuier vir Ella, julle sal glad nie spyt wees nie. Glo my, as ek meer as 5 sterre kon gee vir Keret, het ek!

Cheryl S - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cheryl S

Amazing!

I would go back anytime. Friendly owner and staff. Would recommend to anyone!

Amanda S C - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amanda S C

Rustig maar opwindend.

Die naam Royal van die woonstel is heel gepas. Dit laat jou soos "royal" voel. Dit is goed toegerus. Die slaapkamer en ontspandeel is die ster. Die uitsig is mooi.

Aubyn S - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Aubyn S

Amazing stay.

Dit was so lekker om daar te bly. Plekkie weg van die huis wat soos huis voel.

Hermien B - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hermien B

Ons het 'n baie aangename en akkommoderende ervaring gehad!

Baie netjies en skoon!

Zanthe B - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zanthe B

Wat 'n luukse verblyf!

Keret het beslis al ons verwagtinge oortref! Die verblyf is so luuks en pragtig. Ons het alles gehad wat nodig was en nog soveel meer. Sal beslis weer teruggaan en definitief hulle aanbeveel! Dankie ook aan Ella vir haar warm, vriendelike verwelkoming en aanbeveling vir 'n heerlike restaurant vir aandete.

Deon G - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Deon G

Uitstekend.

Netjies en veilig met mooi uitsig.

Johan J - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Johan J

Definitief die moeite werd

Baie lekker gebly, vriendelike gasvrou. Sal dit vir enigiemand aanbeveel.

Karel J - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karel J

Baie mooi aand uitsig oor die stad se liggies.

Ons het in die Majesty Luukse Suite oornag. Baie modern, netjies en gerieflik. Dit het al die fasiliteite van 'n selfsorgeenheid. Baie vriendelike en behulpsame gasvrou. Al die DStv-kanale was beskikbaar. Baie rustig en pragtig. Lekker geleë en naby alles. Ons sal dit hoogs aanbeveel en enige tyd weer daar bly.

Ingrid Charmain J - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ingrid Charmain J

Goed geleë, smaaklik, voel soos huis.

Pragtig en goed geleë. Lekker ruim.

Initza M - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Initza M

Netjies en gerieflik.

Baie netjiese, ruim en gerieflike verblyf.

Nelia D - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Nelia D

Smaakvol en netjies.

Die Majestic kamer is ten volle toegerus met alles wat mens mag nodig hê vir 'n vinnige wegbreek. Die kamer en badkamer was netjies skoon met genoeg handdoeke. Die bed het 'n baie goeie matras vir 'n goeie nagrus. Pragtige uitsig! Daar was egter iewers 'n geraas wat geklink het soos meubels wat rondskuif, maar dit het darem nie te lank aangehou nie.

Elsabe M - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elsabe M

Baie mooi groot gerieflike wooneenheid, netjies en vriendelike diens.

Baie mooi groot, gerieflike eenheid, baie netjies en skoon, naby geleë aan alles wat nodig is, met die vriendelikste gasvrou. Sal voorwaar weer besoek as ek in die Kaap is. Hoogs aanbeveelbaar. Goeie waarde vir geld.

Kendra-lynn R - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kendra-lynn R

Die verblyf was fantasties.

Goeie diens gekry, fantastiese gasvryheid van die eienaars en waarde vir geld.

Thelma B - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Thelma B

Indrukwekkend met die eerste oogopslag.

Ella is supergasvry. Ek was bietjie bekommerd oor die motor wat in pad parkeer moes word. Die badkamer is erg beknop. Daar was 'n vlek op my kussingsloop, asook op 1 van die handdoeke. Die woonstel is toegerus met baie meer as wat ek verwag het.

Sean T - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Sean T

Geen warm water in die een stort, geen drinkwater in die yskas, geen ontbyt, beslis nie waarde vir geld nie.

Om te betaal wat ek betaal het, sal ek beslis nie Keret aanbeveel nie en sal nie weer dit besoek nie, die feite dat daar nie warm water was nie is belaglik in die een stort.

Naku M - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Naku M

It was fabulous!

My family and myself had the best stay at Keret. Loved everything about it. The view is to die for! Overall it was an excellent choice for us. We will be definitely going back there! Ella was the best host, gave us such a warm welcome and she is hands on in everything if you need her. The cleaning staff, very friendly!

Sinoneliso M - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Sinoneliso M

Great place.

Very quiet, clean and lovely. Ella even makes you feel at home by leaving you some welcome goodies. In summary, great place.

Nico D - Apr 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nico D

Rustige netjiese verblyf.

Baie gemaklike woonstel met pragtige uitsig oor Kaapstad en Tafelberg. Ons het baie lekker gebly en sal dit beslis weer gebruik. Lekker geleë en naby alles.

Maureen B - Mrt 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maureen B

Vriendelik en baie gasvry ontvang. Moderne blyplek met alle geriewe denkbaar. Pragtige uitsig oor Kaapstad.

Met ons aankoms is ons hartlik in hierdie 5-ster verblyf ontvang. Plek is superskoon en ten volle toegerus. Behalwe vir al die moderne geriewe tot ons beskikking het die eienaar dit goed gedink om ons te voorsien van 'n boks heerlike sjokolade, koekies, gegeurde water en ys. Die uitsig oor Kaapstad is pragtig. Keret verblyf is die beste waarin ons ooit tuisgegaan het.

Antonie S - Mrt 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Antonie S

Mooi omgewing, goeie buurt.

Ons het baie lekker gebly, als is skoon en netjies! Goeie waarde vir geld! Sal verseker weer gaan.

Sharon C - Nov 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sharon C

We had a fantabulous stay with breathtaking views

We were welcomed by our very friendly host, Ella!! The apartment has facilities of the highest standards and everything is spotless. The accommodation was also in close proximity to malls and the city centre.

Sonia G - Nov 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Sonia G

Skoon, netjies, ruim, gerieflik en bekostigbaar.

Ons was baie vriendelik ontvang met aankoms. Die verblyf was baie skoon, netjies en luuks. Dit is ook goed geplaas en maklik bereikbaar vanaf hoofpaaie. Die akkommodasie is baie veilig maar die parkering is op die straat.

Alene V - Jun 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alene V

Beautiful location, extremely comfortable and clean. Friendly reception.

A very comfortable and beautiful place to stay. Very welcoming! Small extra touches made us feel very welcome. When we arrived the air conditioning was switched on to make the apartment nice and warm. Chocolates, cookies, juice and fresh milk were waiting for us!! Ella is a friendly, lovely lady. It was the most pleasurable stay!! We will certainly be back. I have already recommended the beautiful accommodation to friends and family.

Vanaf
Vanaf R1 450
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 450
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 18 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mahogany-singel 29, Tygerberg Heuwels, Bellville, 7530, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDQzZjQzNGQ5LWI5MDUtNDU4OC05MmNkLWM1MjU1ZGM0MTY4Yg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 450 per nag, vir 2 mense 30 5 1 5 29 Mahogany Crescent Tygerberg Hills 7530 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-20:00 10:00 -33.885264152436 18.600422143936
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang