Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Kerneelia Kothuis

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 28 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Marthinus W P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

Asemrowend. Ons het regtig 'n asemrowende naweek gehad, baie dankie vir julle gasvryheid.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Malcolm F
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Beautiful experience with a very friendly hostess, enjoyed the treats every morning. Relaxing, enjoyed it very much, comfortable beds.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Samuel F
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Wonderlik, fantasties, asemrowend en nog meer. Absoluut fantasties. Majestueuse uitsigte. Baie rustieke plaas tema met al die moderne leefstyl. WiFi en ligte, gasoond en stoof en yskas tog neem die plaashuisgevoel alles oor. Die gasheer is so vriendelik en het 'n klein ontbyt van die plaas en omgewing se produkte gebring. Ons was mal daaroor. Volgende keer sal ons definitief langer bly om die plaasdiere te geniet. Ek gee 'n 5 ster aangesien daar geen opsie vir 10 is nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Julia Celia
Kerneelia Kothuis
Dit was lekker om julle te ontmoet. Ons sien uit na julle volgende besoek en sal seker maak dat julle die plaas en omgewing kan verken op die rug van ons wonderlike perde!

Carl V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Amazing. Absolutely fantastic, clean, and what an experience. Thank you very much.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Julia Celia
Kerneelia Kothuis
We are so pleased that you enjoyed your stay with us! We look forward to welcoming you back to Doornkraal.

Paul V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Ons verwagtings is oortref. Puik. Ons het baie rustig en lekker gebly. Ons verwagtings is oortref.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Stuart C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Everything was perfect, we will be back. See stars.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Deon B
Lang verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Amazing! Wat 'n lekker plek om net weer jouself te vind, te besef hoe geseën 'n mens is. Lekkerste vakansie ooit!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hilja C
1 nag Saam met vriende
5.0
Jun 2024

Magic. We had the most amazing stay at the Kerneelia Kothuis! Unfortunately just for a night. As soon as we arrived, we realised it is the type of place you can stay at for a week! The cottage is so beautiful and the host is just amazing, so friendly and genuine, and we really felt looked after. All the love and detail that is put in really comes through, and I couldn't recommend it enough! Thank you so much for the hospitality, and we will definitely be back when we are in the area again!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Julia Celia
Kerneelia Kothuis
Dear Hilja, it was a pleasure to host you and show you our bit of heaven on Doornkraal. We hope to see you back soon!

Gabriele H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Absolutely fantastic. We had the most fantastic stay, everything was just perfect. We didn't want to leave and we will most definitely be back!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Andre En Anita R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Mooi, skoon, gasvry en hemelse uitsigte. Die huisie is werklik iets besonders. Die gasvryheid van die Le Roux familie is so eie die Klein Karoo. Alles in oorvloed! Alle heerlikste ontbyt. Koue wyn in yskas, asook ys. Koffie, konfyt, tee, melk en beskuit. 'n Goeie advertensie vir egte boere gasvryheid. 'n Voorbeeld vir die bedryf. Gaan daardie voorstoepie met die hemelse uitsig baie mis.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Julia Celia Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 38

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
Vanaf R 2 100
per nag, vir 3 mense
Vanaf
R 2 100
per nag, vir 3 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 3 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Stompdrift Dam-weg, Doornkraal, De Rust, 6650, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAATB9WnwpR0hPgrPnCOX00rMGPFaFW9khi4bwW43Fca2rR0E4XkQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 100 per nag, vir 3 mense 28 5 1 5 Stompdrift Dam Road Doornkraal 6650 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -33.498615730746 22.582197069683

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang