Keurbooms River Lodge
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Keurboom River Pad, , Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
- Vanaf R1 400 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Selfsorg-eenheid met slaapplek vir 4 mense op die grondvloer in 'n veilige kompleks. Twee kamers (een met TV) beide met en suite-badkamers, kombuis, sitkamer (met TV en DStv) en patio vir braai (Weber). Wasmasjien word voorsien.
Kompleks bied swembad, tennisbaan, speelarea vir kinders, dek wat oor rivier kyk, uitgebreide gronde aan. Net 100 m van die rivier af en 10 minute se stap van die strand af. Visvang in die strandmeer en in die see is 'n uitstekende trekpleister.
Kompleks is 6 km buite Plett teen die Keurboomsrivier weg van die geraas en geskarrel van die dorp af, maar naby genoeg aan die aksie in Plett. Ander doendinge sluit gholfbane, wynlandgoedere, avontuur aktikwiteite, bergfietsry en voetslaan in die nabye omgewing in.
Geniet die rustigheid van die rivier, voëllewe en visvang op jou drumpel. 'n Plek om te ontspan en af te skakel.
Let asb. dat geen matriekvakansie gaste toegelaat word nie.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort-oor-bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
peter Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 26
Op LekkeSlaap 14 jaar
Ligging
- Keurboom River Pad, , Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
- Gaste dink Keurbooms River Lodge het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Keurboom River Pad, , Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap