Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Keurhofkoshuis Unit

Gastehuis
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Kleynhansstraat, Klerksdorp New Town, Klerksdorp, 2570, Noordwes
  • Vanaf R800 per nag, vir 4 mense

Beskrywing

Keurhofkoshuis Unit is 'n knus eenheid vir tot 4 mense in Klerksdorp New Town, Klerksdorp, Piennarsdorp en is ideaal vir gaste wat plaaslike hospitale besoek.

Die eenheid is op die koshuisperseel, weg van die kinders en die middedorp, geleë en beskik oor 2 slaapkamers, 1 badkamer, 'n aparte toilet en 'n kombuisie. Een van die slaapkamers is ingerig met 'n dubbelbed, en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die kamers deel die gebruik van 'n badkamer met 'n stort.

Die kombuisie is toegerus met 'n yskas, 'n mikrogolfoond, asook tee- en koffiemaakgeriewe, en etes is in die week beskikbaar op versoek teen 'n ekstra koste. 'n TV met sekere DStv-kanale is in die eenheid beskikbaar.

Onderdakparkeerplek, 24 uur-sekuriteit, sowel as privaat braaigeriewe is beskikbaar vir gaste om te gebruik. Gaste kan ook gebruik maak van die gemeenskaplike swembad. 'n Skoonmaakdiens is beskikbaar op versoek teen 'n ekstra koste per dag.

Keurhofkoshuis-eenheid is 4 km vanaf verskeie winkels en restaurante en hospitale geleë, en Klerksdorp bied 'n verskeidenheid historiese terreine en geboue soos die Klerksdorp Museum, die Faan Meintjies Natuurreservaat, asook doendinge soos voetslaan.

Kamer-opset

Slaapplek vir 4 mense 2 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Fietsry
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Aandete Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Meer oor dié eenheid

  • Nie rook
  • Privaat ingang

Dienste

  • Kamer daagliks skoongemaak

Badkamer

  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond

Ekstras

  • Tee en koffie skinkbord

Vermaak

  • Gedeelde dstv
  • Tv

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 14 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.6
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Natasha T
Gesin met klein kinders
5.0
Rustige atmosfeer. Ons het heerlik gebly, sal dit definitief vir mense aanbeveel. Was 'n lekker koshuiservaring.
Nov 2024
Antoinette M
Saam met lewensmaat
5.0
Die kuier was aangenaam en beslis waarde vir geld. Die eenheid was baie netjies, skoon en gemaklik ingerig met alles wat jy kan benodig van 'n oornag ...
Sien meer
Okt 2024
Abrie S
Saam met lewensmaat
5.0
Dankie uitstekend - rustig stil. Dankie, dit is 'n voorreg om te kon oorslaap. Baie netjies.
Jun 2024
Ashley O
Besigheidsreis
4.4
Comfortable. Nice clean and friendly staff.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mrt 2023
Isabella C
Saam met lewensmaat
4.2
Net vir oornag gebruik. Was vir 'n begrafnis. Heel aanvaarbaar vir twee nagte. Dierevriendelik was die rede vir keuse.
Nov 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Mari Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 14

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • Kleynhansstraat, Klerksdorp New Town, Klerksdorp, 2570, Noordwes
  • Gaste dink Keurhofkoshuis Unit het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 800
per nag, vir 4 mense
Vanaf
Vanaf R 800
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Kleynhansstraat, Klerksdorp New Town, Klerksdorp, 2570, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa3fd33856efe22b0f3f99733314de67700a27bc993cf2250da2d9e2b2200d7c6bd8e2d8bd64f97e6b18ae9c6e230c9e0a336?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag, vir 4 mense 14 5 1 5 Kleynhans Street Klerksdorp New Town 2570 Noordwes 021 201 8901 13:00-20:00 11:00 -26.863737200773 26.678217183042

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang