Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Kgalagadi Lifestyle Lodge

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 507 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.6
Veiligheid
4.8
Forika M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Wens ons kon nog sterre gee. Daar is baie plekke wat hier kan leer oor hoe die eetgerei vir 'n selfcatering verblyf moet lyk. Ons was in B6 en die chalet was groot en baie netjies. Die personeel is baie vriendelik en die oxtail is uit die boeke uit.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Madri M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Ideale oornag verblyf buite Kgalagadi hek. Ideale blyplek net buite Kgalagadi park se Twee Rivieren hek. Verblyf is netjies, skoon en met alles wat nodig is. Die lugreëling in die kamer het 'n groot verskil gemaak aan die hitte. Daar is nie juis bome wat skadu kan gee nie, maar aangesien ons net oornag het oppad huis toe, weet ek nie of dit bedags sou pla nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Magdalena H
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Heerlik gekuier. Elande was besonders. Heerlik gebly. Personeel was baie vriendelik en behulpsaam. Hulp met vas sit in die sand, regte huisvesting verskaf vir ouer mense. Baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jannie V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Heerlik! Baie lekker gebly. Personeel almal baie vriendelik en behulpsaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jaco Grobler G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Awesome. Baie dankie vir die heerlike slaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Adat V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Was jammer ons het net vir een aand bespreek. Luuks en lekker. Fantasties! Netjies en luuks. Mooiste uitsig oor die vlaktes. Sal dit definitief aanbeveel!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rikus Van Zjl G
1 nag Saam met vriende
5.0
Aug 2024

Uitstekend. Sal plek altyd aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Cor V
1 nag
5.0
Aug 2024

Heerlike, gemaklike, kwaliteit oornaggeriewe, met 'n goeie restaurant en winkel. Heerlik! Die atmosfeer - veral in die restaurant - was heerlik. Die kos was uit die boonste rakke, en goeie en vriendelike diens. Die chalet was lekker warm (ons was in die winter daar), goed toegerus, lekker beddens en kussings. Dit was baie gerieflik omdat ons die volgende oggend vroeg by die Park se hekke wou ingaan. Net jammer die Meerkat Weiss Beer was "out of stock"!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Trudie B
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Aug 2024

Stukkie Kalahari. Goeie ligging, skoon, ruim en alles wat mens nodig het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Linette D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Voortreflik! Die verblyf en kos is uit die boonste rakke. Ons het lanklaas so lekker geëet. Die diens was voortreflik en die vriendelike, behulpsame personeel was uitstekend. Daar is niks negatief te sê omtrent hierdie lekker plek nie. Die winkel het omtrent al die basiese benodigdhede. Die ligging is perfek en dit is duidelik 'n gewilde oornagplek. Ek sal dit aan enigeen aanbeveel. Volgende keer bly ons langer om die staproetes in te pas.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Kgalagadi Lodge Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 507

Op LekkeSlaap 11 jaar

Vanaf
Vanaf R 550
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 550
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 186 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 5 km vanaf die Kgalagadi Oorgrens-park, Mier, 8814, Noord-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAcb3253e8abd444930a94116bcedf0497cfa8c669e505c8ef20e07ced54b06c38e8ad24d57512b817f0a8bfbb64bd96b291d0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R550 per nag, vir 2 mense 507 5 1 5 5 km from Kgalagadi Transfrontier Park Mier 8814 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.524568867558 20.604014721973

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang