Khokha Moya Guest House
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 36 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Cloetestraat 94, Ermelo, 2351, Mpumalanga
-
Vanaf
R1 750R1 400 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Khokha Moya Guest House is in Ermelo geleë, en is 'n wonderlike oornagplek vir daardie gaste op die roete tussen KwaZulu-Natal en Mosambiek.
Die gastehuis bied gaste 'n keuse van kamers wat met dubbel- of 2 enkelbeddens ingerig is, en elkeen van die kamers het 'n en suite-badkamer met 'n stort, 'n bad of 'n bad met 'n oorhoofse stort. Elke kamer is toegerus met 'n TV met plaaslike kanale en 7 DStv-kanale, asook tee- en koffiemaakgeriewe. Handdoeke, seep, sjampoe, asook elektriese komberse, en verwarmers is ook beskikbaar.
Gaste kan in die tuin ontspan, 'n drankie by die kroeg drink, of winteraande voor die kaggel ontspan. Ontbyt, middagetes en aandetes is beskikbaar op versoek teen 'n ekstra koste. Die gastehuis het toegangsbeheersekuriteit, en parkeerplek is beskikbaar; groot genoeg vir bote en karavane.
Ermelo bied 'n verskeidenheid doendinge soos watersport, visvang en voëlkyk, asook besienswaardighede soos die San-skilderye op die Welgelegen-plaas.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.5/5
Rob Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 14
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- Cloetestraat 94, Ermelo, 2351, Mpumalanga
- Gaste dink Khokha Moya Guest House het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Ermelo Mpumalanga
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 36 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Cloetestraat 94, Ermelo, 2351, Mpumalanga
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang