Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Kiaat Bungalows - Lofts with Communal Bathroom

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Perry's Plaas, Erfdeel 81 JU 9, Hazyview, 1242, Mpumalanga
  • Vanaf R700 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Kiaat Bungalows - Lofts with Communal Bathroom is op 'n plaas in die Sabievallei geleë wat aan die Sabierivier grens en met 'n oorvloed voëllewe in 'n stil natuurlike omgewing spog.

Die verblyf beskik oor 2 solderkamers en gaste deel ablusiegeriewe. Die kamers word met trappe bereik en die trappe lei na die ablusiegeriewe op die onderste verdieping. Hierdie kamers het nie kombuise of badkamers nie.

Gaste kan 'n swembad geniet en die verblyf is met 'n elektriese heining en 'n outomatiese hek beveilig. Buite is daar 'n braai-area.

Hierdie verblyf is ongeveer 10 km vanaf die Phabeni-hek na die Krugerwildtuin en die Panoramaroete is net 'n daguitstappie ver. Die dorpie Hazyview is net 2 km vanaf die verblyf.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Begeleide Wildritte as Ekstra
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Forelhengel
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 78 resensies vir Kiaat Bungalows - Lofts with Communal Bathroom
Netheid
4.7/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.6/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.7/5

Irma Geverifieer

Eiendomme 5

Resensies 135

Op LekkeSlaap 13 jaar

Ligging

  • Perry's Plaas, Erfdeel 81 JU 9, Hazyview, 1242, Mpumalanga
  • Gaste dink Kiaat Bungalows - Lofts with Communal Bathroom het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R700
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R700
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Perry's Plaas, Erfdeel 81 JU 9, Hazyview, 1242, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAMtBgU2uPu6NlkofjMX6Xfhrf2qmj9eGe9nJhEJgzYfIxmOAjWI?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag, vir 2 mense 78 5 1 5 Perry's Farm Portion 81 JU 9 1242 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.027108975997 31.150982379913
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang