Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Kiepersol Guest Farm

  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 10:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plaas Steynskraal, Heidelberg, 1441, Gauteng
  • Vanaf R850 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Kiepersol Guest Farm is geleë in Suikerbosrand, Heidelberg. Ons het 3 selfsorg-eenhede en 'n groot braai-area vir gaste.

Elke selfsorg-eenheid het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer en is toegerus met 'n yskas, mikrogolf, koffie- en teemaakgeriewe, verwarmer en 'n waaier. Die groot braai-area het 'n uitsig oor die omliggende plase en die golwende heuwels.

Kiepersol Guest Farm is naby aan Heidelberg met sy restaurante en winkels. Dit is ook naby aan Stone Cellar, Lezar Opstal, De hoek en net 7 km van die N3-afraai Durban toe.

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 32 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Wat gaste dink
Dawie B
Saam met lewensmaat
5.0
Indien ses ️️ moontlik was, verdien hulle 7️️. Heerlik gebly in uitsonderlike gerief.
Sep 2024
Carissa S
Saam met lewensmaat
5.0
Baie lekker en mooi. Baie mooi en lekker plekkie.
Apr 2024
Belinda L
Saam met lewensmaat
5.0
Definitief die beste en alles perfek, skoon, netjies en professioneel. Baie lekker gebly. Professionele kommunikasie. Alles 100% perfek.
Des 2023
Chanel V
Saam met lewensmaat
5.0
Skoon, netjies en vriendelike diens. Ons het oornag by die verblyf vir 'n troue wat ons naby moes bywoon. Baie skoon en netjiese kamers en vriendelike...
Sien meer
Aug 2023
Fanie S
Saam met lewensmaat
5.0
Gerieflike oorslaap vir troue. Kiepersol was ideaal geleë vanaf die venue waar ons 'n troue bygewoon het. Dit was maklik om vroeg te kon inboek (heelw...
Sien meer
Feb 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Flip Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 32

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • Plaas Steynskraal, Heidelberg, 1441, Gauteng
  • Gaste dink Kiepersol Guest Farm het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Gauteng
Vanaf
Vanaf R850
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R850
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 10:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plaas Steynskraal, Heidelberg, 1441, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDBiOWVjNWQxLTRkMDYtNGU2NC1hNmRmLTAwYTVkY2ZjNGU3ZA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag, vir 2 mense 32 5 1 5 Plaas Steynskraal Heidelberg 1441 Gauteng 021 201 8901 10:00-19:00 10:00 -26.595964456274 28.445002141529

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang