Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Kimberley Boutique Guest Lodge

Gastehuis
 7 Beskikbaar
 7 Beskikbaar
 7 Beskikbaar
 7 Beskikbaar
 7 Beskikbaar
Executive Kamer
Vanaf
Vanaf R 1 150
per nag (plek vir 2)
  • Plek vir 2 mense
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Die kamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Verder is daar 'n TV met DStv, 'n bank, yskassie, tee- en koffiemaakgeriewe, lessenaar en WiFi.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 2 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Lugversorging
DStv
Braai
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Buitelug
Braai
Kombuis & eetkamer
Yskassie
Braai
Yskas
Mikrogolfoond
Slaapkamer & wassery
Strykyster
Temperatuurbeheer
Lugversorging
Elektriese kombers
Waaier
Vermaak
DStv
TV
Prys sluit in

Basiese selfsorg met verhit-en-eetgeriewe wat 'n yskas, mikrogolf en ketel insluit.

Huisreëls

Rook in die kamers is streng verbode. Indien gaste in die kamers rook sal 'n R500 boete onmiddellik betaal moet word vir die droogskoonmaakdienste voordat daar weer iemand in die eenheid kan bly, hetsy dieselfde gaste of nuwe gaste.
Inkloktyd is 14:00 en uitkloktyd is 10:00.
Indien gaste vroeg wil inklok is daar 'n R100 heffing per uur.
Indien gaste laat wil uitklok is daar 'n R100 heffing per uur.
Maksimum 2 gaste per kamer.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R 1 150
per nag (plek vir 2)
  • Kapasiteit: 14 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bender-straat 18, Hillcrest, Kimberley, 8301, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA38689ed4954940c9f8d939f7550ae15596ce3bd692c693e23eced1acd0e7539b2f1f5ae87975a20d869af418ffb6c5066199?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 150 per nag (plek vir 2) 10 5 1 4 18 Bender Street Hillcrest 8301 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -28.758540883061 24.738845229149

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang