Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Kimburu Bushcamp

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Retha Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 46

Op LekkeSlaap 7 jaar

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 46 resensies vir Kimburu Bushcamp
Netheid
4.5/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
4.4/5
Waarde vir geld
4.5/5
Tersia D - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tersia D

Rustig in die natuur. 'n Lafenis vir die siel.

Ons het heerlik gekuier by Kimburu en rus gekry vir ons moeë siele. Wat 'n lafenis in die stilte van die natuur en dit net 'n klipgooi van ons huis af! André en Retha het uit hul pad gegaan om alles so gerieflik as moontlik te maak. Kimburu, julle gaan ons beslis weer sien!

Kimburu Bushcamp se terugvoer

Liewe Tersia

Ons is so bly julle het lekker gerus en gekuier.

Julle is oulike gaste - kom kuier asb. weer.

Retha

Kimburu Bushcamp
Elsie O - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elsie O

Baie skoon. Baie vroendelike diens.

Rustige bos-ondervinding. Baie skoon. Goed uiteengesit. Als wat nodig was, was daar. Baie vriendelike ontvangs en diens.

Kimburu Bushcamp se terugvoer

Beste Collin, Elsie & gesin

Baie bly as julle dit geniet het - dankie dat julle vir ons kom kuier het.

Hoop ons sien julle sommer gou weer!

Mooi bly:)

Kimburu Bushcamp
Johan S - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan S

Dit was fantasties.

Ek weet nie waar om te begin nie. Baie dankie vir jul gasvryheid en omgee, van die intrap slag af,selfs met n laer as gewoontlik, voertuig (Honda Civic). Was dit alles werd. Die omgee en netheid is op 'n volgende trap. Ek gaan beslis weer gebruik maak van julle. Baie, baie dankie vir 'n naweek waar ons die bos en God kon beleef.

Kimburu Bushcamp se terugvoer

Johan, wat 'n voorreg om sulke opregte mense te ontmoet!! Dis vir ons sooooo lekker om te hoor as julle dit geniet het - en lekker ontspan en gerus het. Die bos en natuur is pitkos vir die siel. Kom kuier gerus gou weer. Ons sien uit.

Kimburu Bushcamp
Dirk J - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Dirk J

Goeie waarde vir geld, sommer so naby die grootpad.

Baie "rustic", maar dit is net soos ek daarvan hou. Die gashere is uiters vriendelik en akkommoderend. Die hutte is klein, maar baie skoon. Ek het heerlik geslaap en om my eie vuurtjie in die boma gekuier.

Kimburu Bushcamp se terugvoer

Beste Dirk
Ons is so bly jy het dit geniet!
Kom kuier gerus weer!

Kimburu Bushcamp
Justin C - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Justin C

Perfect.

The area was great. Very nice view. And the staff was very friendly. Would definitely recommend this place. Thanks guys.

Kimburu Bushcamp se terugvoer

Beste Justin & Geraldine

Baie dankie vir julle kuier by Kimburu Bushcamp - was lekker om julle te ontmoet!
Bly julle het dit geniet - kom gerus weer

Groete
André & Retha

Kimburu Bushcamp
Hermelien L - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Hermelien L

Baie goeie ondervinding.

Ons het die verblyf baie geniet, Retha gaan uit haar pad om mens tuis te laat voel. Volgende keer speel die weer hopenlik beter saam!

Kimburu Bushcamp se terugvoer

Beste Hermelien

Baie dankie vir jul kuier by ons. Dit was heerlik om julle te ontmoet, kom kuier gerus weer as die son skyn.

Mooi bly.

Kimburu Bushcamp
Poena M - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Poena M

Dit was baie lekker.

Ek sal weer gaan.

Kimburu Bushcamp se terugvoer

Beste Poena, baie bly jy het dit geniet. Kom kuier gerus weer.

Kimburu Bushcamp
Sibongiseni T - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sibongiseni T

Had a good stay.

Host was super friendly and the environment is peaceful.

Kimburu Bushcamp se terugvoer

Hi Sibongiseni
Thanks for the good review
Hope to see you soon again!!

Kimburu Bushcamp
Louise N - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louise N

Fantastic spot with amazing friendly service from Retha and her family and staff.

We had a fantastic stay and nothing was a problem to sort out. Great camp with all we needed. Lots to do and lots of fun.

Kimburu Bushcamp se terugvoer

Louise and family - what a privilege to meet the whole family! We enjoyed your company. Kiddies enjoyed the farm and all the animals. Please come again - was so nice to have you here!

Kimburu Bushcamp
Mari-louise J - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Mari-louise J

Rustig in die buitelug.

Plekkie is skoon en netjies. Het lekker ontspan, kinders het rondgehardloop en gespeel.

Kimburu Bushcamp se terugvoer

Beste Dolf en familie
Baie dankie vir jul mooi resensie. Ons is bly julle het dit geniet, kom kuier gerus weer.
Groete
André en Retha.

Kimburu Bushcamp
Yolandi R - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Yolandi R

Pragtige natuur wegbreekplek.

By Kimburu kan mens 'n regte bos ervaring kry. Onder bome en met 'n pragtige uitsig by die swembad. Dit is baie naby aan die hoofpad, en dit kan bietjie raserig wees. Baie vriendelike diens. Baie oulike plek vir 'n gesin met kinders, groot swembad, lekker speelplek en diere op die plaas.

Kimburu Bushcamp se terugvoer

Beste Yolandi,
Baie dankie vir jou positiewe terugvoer. Ons is bly jy het jou kuier op die plaas geniet. Kom gerus weer en bring asseblief vir Lizzy saam.
Mooi bly!

Kimburu Bushcamp
Johan G - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan G

Baie goeie verblyf.

Kan dit aanbeveel vir enige reisiger.

Kimburu Bushcamp se terugvoer

Dankie Johan
Kom kuier gerus weer - bly as julle dit geniet het

Kimburu Bushcamp
Ronel V - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Ronel V

Great place for a quick break from Joburg, at a very affordable rate.

They have all the amenities & it has a very relaxing atmosphere. Will definitely be going back! I would suggest they get Wi-Fi facilities - just as an extra convenience for us tech junkies!

Kimburu Bushcamp se terugvoer

Hi Ronel
Bly as julle die kuier geniet het!
Sal definitief plan maak vir die Wi-Fi maar jy moet eintlik kom ontspan en nie werk nie.
Sien gou weer!

Kimburu Bushcamp
Shantel F - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Shantel F

Baie lekker en rustig.

Sien sterre.

Kimburu Bushcamp se terugvoer

Hi Shantel
Dankie vir jul kuier (vir die 2de keer).
Bly julle het dit geniet, kom gerus weer.
André & Retha

Kimburu Bushcamp
Paul V - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
4/5
Paul V

Small bushcamp with interesting units to stay in.

The doors are not the standard height and I ended up banging my head a few times. I realised it explained why the lady which received us was in quite a hurry for us to sign an indemnity form when we arrived. The room we stayed in also had 4 deodorisers in it which seemed like they were trying to hide some bad smell. Through the magnitude of the smells, I did smell something mouldy the next morning.

Rozaan P - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rozaan P

Amazing plekkie.

Dit was baie lekker en die mensies daar was so vriendelik, ek sal wragtigwaar hulle weer besoek. Skoon en netjie,s mal oor Kimburu!

Kimburu Bushcamp se terugvoer

Hallo Rozaan,
Dis vir ons so lekker om te hoor julle het dit geniet!! Kom kuier gerus weer - was sooooo lekker om julle te ontmoet.
Mooi bly!

Kimburu Bushcamp
Rene M - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rene M

Heerlike lui langnaweek.

Ons het die plekkie baie geniet, die eienaars is absoluut die beste gashere en laat 'n mens tuis voel. Alle geriewe wat jy nodig het is daar, pragtig en om dit so op te som - we came as strangers and left as friends.

Kimburu Bushcamp se terugvoer

Hi René & Jackie
Baie dankie vir jul positiewe terugvoer - so bly julle het dit geniet
Kom kuier gerus weer!!
Groete
André & Retha

Kimburu Bushcamp
Cherise G - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cherise G

Perfekte wegbreek as jy hou van die natuur!

Rustige atmosfeer, vriendelike personeel en die gemaklikste bed in die family cabin. Baie goeie waarde vir geld!

Delene W - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Delene W

Bosveld, gesellig, rustig en lieflike koelte.

In die bos, dis wat ons wou hê. Lekker verras gewees oor die baie koelte, rustigheid en atmosfeer van die boskamp. Mede kuiergaste baie aangenaam en ’n heerlike aandjie saam met almal geniet. Sal dit definitief aanbeveel en weer die plekkie besoek.

Kimburu Bushcamp se terugvoer

Hi Delene,
Ons is sooooo bly om te hoor julle het dit geniet!!
Kom kuier gerus weer - 'n kuier op die plaas is pitkos vir die siel!
Groete,
André en Retha Coetzee

Kimburu Bushcamp
Johan M - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Johan M

Baie lekker bosatmosfeer, rustig, vriendelike mense, geskik vir klein groepies saam kuier.

Ons was vriendelik ontvang, hulle het seker gemaak ons het alles wat nodig is, al jou basiese benodigdhede is daar, lekker privaat, sal definitief weer gaan.

Kimburu Bushcamp se terugvoer

Hallo Johan
Baie dankie vir julle positiewe terugvoer - jul naweek was kort - kom volgende keer langer!
Groete
André & Retha

Kimburu Bushcamp
Natacha D - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Natacha D

Net die geluide van die natuur, dit was asemrowend!

Stil met natuur reg rondom als. Baie gerieflik, baie bedagsaam. Sal definitief weer daarna toe gaan. Dit lyk soos sprokieswêreld. Beslis vir iemand wat 'n ruskans nodig het.

Hettie K - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hettie K

Dit is vir mense wat lief is vir die natuur.

Baie lekker daar gebly, sal weer dit doen.

Petro E - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Petro E

Wonderful scenery.

Ek het heerlik gebly! Dit is beautiful!

Magda J - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Magda J

Uitstekend.

Presies wat jy nodig het om net af te skakel.

Dina K - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dina K

Amazing.

Bo verwagting, baie goed. Vir seker aanbeveel.

Nicolene L - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Nicolene L

'n Lekker oornag-plekkie.

Ons is vriendelik ontvang. Die kamer was netjies en skoon, so ook die kombuis en ablusie. Kon lekker slaap die aand voor die Loskop 21 km Wild Challenge.

Maria P - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maria P

Wonderful bush experience.

Situated in a very unique place. We really enjoyed all the animals on the premises, and we loved the peaceful surroundings. If one is looking for a place to relax, destress and absorb bush sounds, then we recommend trying this.

Kobus K - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Kobus K

Waaede vir geld-wegbreek.

Vriendelike mense, skoon en netjiese verblyf. Riana gaan uit haar pad om jou welkom te laat voel.

Johan W - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Johan W

Rustig en in die bos-atmosfeer

Baie lekker gebly en goeie gasvryheid van eienaar.

Anonieme gas - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Madie T - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Madie T

Baie rustig.

Baie skoon. Piet-my-vrou wat jou wakker maak.

Christelle R - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christelle R

Rustige atmosfeer, goed vir die siel.

Lekker gerus, personeel baie vriendelik en behulpsaam. Dankie.

Eldene A - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eldene A

We had a lovely stay and would definitely recommend it to friends and family!

See stars.

Michelle B - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle B

Baie rustig en gerieflik.

Baie rustig, heerlike 2 kombuise met als in wat jy nodig het. Beddens slaap heerlik. Showers water lekker warm. Sal definitief weer daar gaan bly.

Naomi N - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Naomi N

Baie waarde vir die geld wat jy betaal en dit is 'n lekker skoon plek.

Dit is rerig 'n plek wat 'n mens kan se dat jy waarde vir geld gekry het. Skoon en netjies. Het alles wat 'n mens benodig vir 'n oorslaapfasiliteit so well as jy dalk 'n familie byeenkoms wil reël. Al wat ek my bietjie gestres het en dit is nie bedoel om 'n negatiewe ding te wees nie, is die in- en uitgang se op- en afdraende. Was maar net 'n bietjie bang. Maar weer moet ek sê, fantasiese plek!

Johannes J - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Johannes J

Lekker rustig, skoon en stil.

Die plekkie is ideaal groepies om spanbou en net batterye laai. Dis net matrasse nie gemaak vir groter mense, het rug bietjie seer gemaak. Verder netjies en skoon. Dankie.

Giepie R - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Giepie R

Netjies, skoon en gerieflik vir die persoon wat 'n tipiese kampeer ondervinding wil beleef en nie die algemene gastehuis atmosfeer verwag nie.

Kimburu Bushcamp is 'n kampeerder se droom. Die fasiliteite is eenvoudig, maar skoon en netjies en ek sal dit graag aanbeveel vir groepe, aangesien die uitleg van so 'n aard is dat groepe maklik geakkommodeer kan word. Wat die kombuis en braaigeriewe aanbetref is dit volledig toegerus om die uitdagings van die buitelewe te kan trotseer. Oor die algemeen is die rustige atmosfeer en die omgewing ideaal om na nabye fasiliteite te gaan vir die natuurliefhebber.

Anonieme gas - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Len V - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Len V

Was baie rustig.

Was lieflik en rustig.

Shaun S - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Shaun S

Aangenaam.

Alles was skoon en netjies en hul was altyd bereid om te help met versoeke.

Anonieme gas - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Leonard N - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Leonard N

With no amenities, that made the place to be very boring.

What you see on the internet is not what you get an that is so annoying

Kimburu Bushcamp se terugvoer

Hi Leonard. We are so sorry to hear that you didn't enjoy your stay.
Could you please explain to us what you felt was inaccurate on our website? You seemed to be very impressed the night you booked in.

Kimburu Bushcamp
Sandra B - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sandra B

Baie netjiese, skoon, veilige verblyf wat ek vir enige persoon kan aanbeveel en waarde vir geld.

Kimburu is 'n baie netjiese, skoon en veilige oornagverblyf wat ek enige tyd kan aanbeveel. Dit is baie bekostigbaar en ten volle toegerus. Eienaar is baie vriendelik en gasvry. Ons het baie lekker gebly en sal beslis weer daar oornag.

Helgaard P - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Helgaard P

Very enjoyable stay.

We were welcomed by the owner and immediately felt very welcome in the camp. The cabin was very neat and tidy as were the ablutions. Will recommend it without hesitation!

Winny M - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Winny M

Good place to spend time with your partner, relaxing.

I really loved the bush camp. We had so much fun and most of all it's nice and quiet. Thank you so much for the great service. Coming again next year for my daughter's 21 birthday party.

Gert R - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Gert R

Ons het lekker gekuier. Alles was in plek. Die blyplek was heel voldoende. Definitief waarde vir geld!

Die blyplek was heel voldoende vir wat ons wou hê. Definitief waarde vir geld! Alles was tot ons beskikking, 'n groot kombuis. Stort en toilet geriewe was baie netjies en skoon. Ek sal enige tyd weer daar gaan kuier.

Vanaf
Vanaf R900
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 28 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 12:00
  • Adres: Mooiplaats 23, Langs die N11, Middelburg, 1050, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDczNTdhOTU1LWNlNWItNDllZi05Njc5LWY1YTczYWE5N2FhZA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag, vir 2 mense 46 5 1 5 23 Mooiplaats Off the N11 1050 Mpumalanga 021 201 8901 13:00-20:00 12:00 -25.559333627828 29.47391420073
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang