Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported
Waarheen is jy op pad?
Datums
2 Gaste

Kingfisher Blue on Milkwood

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 13 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.7
Veiligheid
4.6
Gideon M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Baie lekker. Ons het regtig baie lekker gebly by King Fisher Blue. Ek sal beslis weer daar gaan kuier as ek in die omgewing is. Ek sal ook beslis aanbeveel dat enige iemand hier gaan bly as hulle in die area is.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sunel F
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Pragtig en netjies. Dit is regtig die lekkerste plekkie! Skoon en netjies en die eienaars is wonderlike mense. Sal dit vir enige iemand aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Carlien V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Feb 2024

Kan Kingfisher Blue on Milkwood definitief aanbeveel! Heerlik gebly. Die kamer was netjies en gesellig en die eienaars was baie gasvry en behulpsaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Sean S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2023

Fantasiese lekker tyd gehad en super rustig en kalm. Lekker wegbreek gehad and 'n baie gemaklike plek om kop neer te sit en te rus.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ronell V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.2
Apr 2023

Fine. Moeilik om te vind as dit donker is, geen duidelike bord nie. Dalk 'n braai tang?

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
2.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
4.0
Lyn
Kingfisher Blue on Milkwood
Hi, the directions given were very specific. As we prefer to remain private, we have only the board at the road. Previous guests have found this to be adequate. We made it clear that we were available for any queries or anything else required and they only needed to ask for a braai tong.

Cornelia B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2022

Very relaxed weekend away. Lots of lovely roads.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Louise L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2022

Fantastiese blyplekkie. Baie dankie vir so gerieflike, skoon plekkie. Al die bederfgoed was heerlik. Ons sal julle aanbeveel by almal.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Philip D
Kort verblyf
5.0
Aug 2022

Heerlik gebly! Op soek na 'n basis waarvandaan jy die Oos Transvaal kan verken? Hierdie is net die plek, goed toegerus, stil area, veilig en gemaklik. Alles wat jy nodig het om aan die einde van die dag af te pak en heerlik uit te rus.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Paul S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2021

Lekker blyplek in Sabie. Privaat ingang met parkering reg langsaan. Baie netjies met alles wat ons benodig het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Solly N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Aug 2021

Ons verblyf was elke sent werd by Kingfisher Blue on Milkwood, mens ervaar die rustigheid, voel sommer ontspanne. Eenheid was skoon, netjies en toegerus met als wat nodig is en privaat.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Lyn Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 13

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
Vanaf R 750
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 750
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Milkwoodstraat 104B, Mount Anderson, Sabie, 1260, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAper8fyz5SjS7nOoWW2Q2jdzc8fFHJ6gSmtwq0ePT85SJfTkHHu?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag (plek vir 2) 13 5 1 5 104B Milkwood Street Mount Anderson 1260 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.106076314461 30.770171720238

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
303112345678910111213141516171819202122232425262728293031123456789
Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
303112345678910111213141516171819202122232425262728293031123456789