Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Kingfisher Cottage

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Amy Searle-straat 133, Pine Creek Vakansieoord, Groot-Brakrivier, 6525, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 600 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Kingfisher Cottage is in die Pine Creek Vakansieoord in Groot Brakrivier geleë en bied gehalteverblyf vir 'n gesin of groep vriende. Dit is binne maklike bereik van talle winkels, restaurante, doendinge en besienswaardighede en is 'n kort entjie se ry vanaf die strand.

Die kothuis is op die oewer van die Groot Brakrivier geleë en beskik oor 3 slaapkamers met slaapplek vir tot 6 gaste op 'n slag. Die eerste 2 slaapkamers het elk 'n dubbelbed en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Daar is 2 badkamers in die eenheid vir gaste se gerief, asook 'n buitestort om die sand af te spoel na 'n heerlike dag op die strand.

Die sitkamer het gemaklike sitplek en daar is 'n sonkamer met sitplek waar gaste kan ontspan met uitsigte oor die rivier.

Die kombuis is toegerus met 'n stoof en oond, 'n yskas, mikrogolfoond, koffie- en teemaakgeriewe, breekware en eetgerei.

Dit het 'n houtdek wat oor die rivier strek, stoepmeubels, braaigeriewe, 'n Boma en veilige parkeerplek op die perseel.

Gaste is ook welkom om die oord se swembad te gebruik.

Kamer-opset

Slaapplek vir 6 mense 3 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
Swembad
TV
Volledige kombuis
DStv
Braai

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 26 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.7
Diens
5.0
Veiligheid
4.7
Gaste se hoogtepunte
Alvin R
Saam met lewensmaat
5.0
Tog te lekker. Baie lekker gekuier. Die atmosfeer en area was asemrowend en die blyplek was tops. Sal beslis weer kom.
Des 2023
Koos S
Saam met vriende
5.0
Rustig, veilig en goeie diens. Hou maar jou deure en vensters toe vir die ape wat jou kos kom vat.
Okt 2023
Adri V
Gesin met klein kinders
5.0
Baie goed toegerus. Pragtige ligging, netjies en baie gawe gasheer.
Apr 2023
Neville A
Gesin met klein kinders
5.0
Amazing. Baie dankie aan die website vir 'n amazing naweek by Kingfisher Cottage. Ons as familie het dit baie geniet en dit was die moeite werd. Julle...
Sien meer
Feb 2023
Stephen H
Saam met lewensmaat
4.4
Very nice view. It was very nice. Just the evenings are cold. Need more blankets.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mei 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Ina Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 26

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • Amy Searle-straat 133, Pine Creek Vakansieoord, Groot-Brakrivier, 6525, Wes-Kaap
  • Gaste dink Kingfisher Cottage het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 1 600
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R 1 600
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Amy Searle-straat 133, Pine Creek Vakansieoord, Groot-Brakrivier, 6525, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe883cc3e778b473f5afc22af46444f855856df468c640407bc18a9da07562cceb4f801135e50ad2b507d6fc44c74543cd8f1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 600 per nag (plek vir 6) 26 5 1 5 133 Amy Searle Street Pine Creek Holiday Resort 6525 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.0405204 22.2195193

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang