Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Kingswood Close

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 10 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.6
Veiligheid
5.0
Chenee L
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2024

Fantastic, beautiful home and location. Value for money. Will definitely stay there again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Cladious N
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jun 2024

It was fantastic. The place was neat and very safe.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rianda B
1 nag Gesin met tieners
5.0
Apr 2024

Die verblyf was baie skoon en netjies met goeie kwaliteit beddegoed. Skoon, netjies en veilig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Erica
Kingswood Close
It was a pleasure to host your family for the short stay! I hope you will return!

Janine M
1 nag Gesin met klein kinders
4.8
Jul 2024

Kingswood gem! We loved staying at Kingswood Close, it's a gem!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Erica
Kingswood Close
Thanks Janine! We hope your family can stay again for a longer visit!

Celeste S
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jul 2023

Baie netjies verblyf op veilige golflandgoed. Huis het alles wat nodig is. Lekker binnebraaikamer, asook heerlike kaggel. Mooi uitsig oor golfbaan. Sal weer daar bly. Dankie dat ons vroeër kon inboek, Erica!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Erica
Kingswood Close
Your family is more than welcome to return, Celeste. You were star guests. Glad you enjoyed your stay on Kingswood.

Derick H
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Jun 2023

Twee nag oorslaap. Baie besonderse netjiese huis, lekker sonkamer met braai.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Kenneth S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Mei 2023

Pragtige 5-ster gehalte eenheid. Presies soos wat die oorsig en foto's belowe, pragtige plek by die 14de setperk, en alles is goeie kwaliteit.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Erica
Kingswood Close
Ek is bly julle het alles geniet in die akkommodasie, Ken.

Steve J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Nov 2023

Peaceful retreat. Great location, initially not the easiest to find owing to the various gates into the resort. Secluded, quiet, clean and well-furnished, WiFi works during load shedding too.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Karen J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Jan 2022

Baie veilige estate, moderne mooi nuwe huis met alle geriewe - braaiplek, wonderlike bed, sterk stort en nog meer. Die gasvrou Erika, het uit haar pad gegaan om dinge vir ons te vergemaklik, selfs gaste rondgeskuif sodat ons 'n ekstra nag kan bly.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Erica
Kingswood Close
Thanks Karen, so glad you enjoyed your stay and it was a great pleasure to accomodate you.

Celesti J
Kort verblyf Gesin met tieners
4.6
Des 2020

Uitstekend. Verblyf was uitstekend. Als wat jy nodig kon hê was voorsien.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Erica
Kingswood Close
Thank you for a great review. You were the best guests!

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Erica Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 10

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
Vanaf R 2 200
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 2 200
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Longbridge-straat 60, Kingswood Gholflandgoed, George, 6529, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA34c92d00bffb7baacaa2f298c4282b407e0955bf6b7b424ebc0458bf456fcc44066d0ee4191d20d555a2219e53056ce47cb2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 200 per nag (plek vir 4) 10 5 1 5 60 Longbridge Street Kingswood Golf Estate 6529 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -33.959201423923 22.434701621532

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang