+51
Gastehuis in Victoria-Wes

Kingwill's Guest House

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 337 resensies

Uitstekend

Netheid
4.4
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.4
Veiligheid
4.6
Stefan E
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2026

Verfrissend. Kan glad nie kla nie. Baie goeie diens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Fanie K
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2026

Baie aangenaam. Ja, ons het baie lekker gebly by Kingswill's Guest House.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2026

Heerlik gekuier en gebraai en geswem! Dit was nou 'n wonderlike plekkie gewees - Ons gasvrou het ons vroeg laat inkom en die swembad was heerlik op die warm dag - Stop gerus by Kingwill's Guest House as jy in Victoria-West is. Die ontbyt is tops!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Drikus S
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jan 2026

Ruim kamer en baie sentraal naby die restaurant. Baie netjies en gerieflike oorslaap woonstel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Willem P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2026

Baie lekker, gemaklik en skoon. Ons het lekker gebly. Die kamer was netjies en skoon en karaktervol.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Bevan W
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2026

Rustig. Ja, ons het lekker gebly in Victoria Wes en lekker geswem.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lisl P
1 nag Gesin met tieners
4.0
Jan 2026

Genoegsaam vir 1 aand se slaap. Dit was voldoende vir die 1 aand se oorslaap.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Elizma M
1 nag Gesin met tieners
5.0
Des 2025

Netjies, skoon, gerieflik. Ons het dit baie geniet. Al wat fout was, is die badkamer se lig het nie gewerk nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Fanie K
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

Ja, dis gerieflik en skoon met 'n veilige parkeering. Ja, dit was baie lekker.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Madelain K
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Des 2025

Gerieflik en netjies. Skoon, netjies, gerieflik. Die gasvrou is baie vriendelik en aangenaam. Ons het beslis lekker geslaap. Ons het ontbyt additioneel geneem en dit was heerlik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Nell Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 337

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf R900
10 % AF
R 900 R 810
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf R900
10 % AF
R 900 R 810
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf R900
10 % AF
R 900 R 810
per nag (plek vir 2)
Bespreek

4 Maeder Street, Victoria West, 7070, Noord-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 25 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDA0YzZhZmQ0LTY2OGMtNGQ5YS04ZjljLTFhNmM1YmZjNGMyNw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R900 nouVanaf R810 per nag (plek vir 2) 337 5 1 5 4 Maeder Street Victoria West 7070 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -31.404347994477 23.11020250423
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang