+37

2 gaste

1 slaapkamer

1 bed

1 badkamer

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 2 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 33 Paganinni Street, Mooivallei, Potchefstroom, 2522, Noordwes Sien kaart

Beskrywing

Kirstenbos Tiny House is 'n baie privaat, losstaande selfsorg-eenheid geleë op 'n kleinhoewe in die Van der Hoff Park-area van Potchefstroom, net 5 minute se ry vanaf die Noordwes-Universiteit en naby Medicare- en Lenmed-hospitale, winkels, apteke, mediese en sportfasiliteite, sowel as Roots.

Die eenheid beskik oor 'n dubbelbed en 'n slaapbank wat geskik is vir 'n kind of jong volwassene, en sluit 'n volledig toegeruste kombuisie met 'n yskas, gasstoof, mikrogolfoond, koppies en borde, eetgerei, potte en panne, en tee- en koffiemaakgeriewe in. Die eenheid het ook 'n wasbak, TV en WiFi.

Gaste kan 'n groot stoep met ingeboude braai, sitplek en 'n pragtige uitsig oor die omliggende bos geniet.

Bykomende geriewe sluit in toegang tot die swembad, veilige wandelareas en veilige parkering op die eiendom.

Kirstenbos Tiny House is 'n ideale akkommodasie vir ouers wat studente by die NWU besoek, diegene wat familie in die nabygeleë hospitale besoek, nagraadse studente, besoekende akademici, of enigiemand wat 'n rustige en privaat plek soek om te bly.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Swembad
Mooi uitsig
TV
Verwarmer
Volledige kombuis
DStv
Stroomdienste
Braai

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 30 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.8

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Tiaan Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 30

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • 33 Paganinni Street, Mooivallei, Potchefstroom, 2522, Noordwes
  • Gaste dink Kirstenbos het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 000
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 000
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 000
per nag (plek vir 2)
Bespreek

33 Paganinni Street, Mooivallei, Potchefstroom, 2522, Noordwes

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 2 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA19dc7aed59eb6bba94f3d91a4332b4a56d3c48cd1f29249a15a007be39ad9481fd508646c04cdf5f6850bfb9db76cba977b0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag (plek vir 2) 30 5 1 5 33 Paganinni Street Mooivallei 2522 Noordwes 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -26.689917283571 27.10846407339
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang