KlaMarNi
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 13:00 tot 16:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kusweg 51, Heroldsbaai, 6615, Wes-Kaap
- Vanaf R4 100 per nag (plek vir 8)
Beskrywing
KlaMarNi bied gerieflike selfsorgverblyf teen die strand in Heroldsbaai.
KlaMarNi bied slaapplek aan 4 volwassenes en 4 kinders en beskik oor 3 slaapkamers wat 2 badkamers deel. Die 1 slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n enkelbed, die tweede slaapkamer het 1 dubbelstapelbed en 1 enkelbed. Die derde slaapkamer het 'n dubbelbed. Een van die badkamers het 'n bad en stort en die tweede badkamer het 'n stort. Linne en handdoeke word voorsien.
Die kombuis het 'n yskas, mikrogolfoond, stoof, oond en 'n eetkamertafel. Die sitkamer het 'n TV met DStv en bied toegang tot 'n beskutte stoep met 'n ingeboude braai.
In die hoofhuis is daar 'n kombuis wat ten volle toegerus is vir selfsorg e het ook 'n skottelgoedwasser en 'n leefarea, Daar is ook 'n TV met volledige DStv en braaigeriewe aan die agterkant van die huis op die balkon.
Die huis het 'n uitsig oor die see en parkeerplek word voorsien. Die eenhede is oorkant die pad vanaf die strand.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Dubbelslaapbank
Stort, Toilet
Slaapkamer
1 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Nicolize Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 10
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- Kusweg 51, Heroldsbaai, 6615, Wes-Kaap
- Gaste dink KlaMarNi het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 13:00 tot 16:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kusweg 51, Heroldsbaai, 6615, Wes-Kaap