Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Klein Doorn Farm Stay

  • Soos Gesien op Facebook
  • Kapasiteit: 21 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mount Hope-straat, Oudtshoorn, 6620, Wes-Kaap
  • Vanaf R950 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Klein Doorn Farm Stay bied lieflike selfsorgkothuise sowat 24 km vanaf Oudtshoorn en het pragtige uitsigte op die berge en oor die Karoo. Dit is by die samevloeiing van 2 bergriviere wat dit die ideale opsie vir natuurentoesiaste maak, aangesien daar asemrowende voetslaanroetes is.

Die kothuise beid slaapplek aan 2 tot 4 gaste en beskik oor 1 of 2 slaapkamers. Hierdie slaapkamers het elk 'n koningingrootte-bed of 'n kombinasie van 'n koningingrootte-bed en enkelbeddens. Daar is ook 'n privaat badkamer met 'n bad, wasbak en 'n toilet. Elke kothuis het 'n buitestort en alle linne en badhanddoeke word voorsien.

Verder het die eenhede ook 'n leefarea met 'n kombuis wat met 'n tweeplaatgasstoof, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en 'n etenstafel toegerus is. Daar is ook 'n binnebraai en 'n stoep.

Die plaas het ook 'n kloof met skilderagtige voetslaanroetes. Klein Doorn Farm Stay is sowat 17 km vanaf die Safari Volstruis- en Highgate Volstruis-skouplaas, 27 km vanaf Cango Wildlife Ranch, 53 km vanaf die Kangogrotte en 54 km vanaf George Lughawe.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Fietsry

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 18 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.7
Wat gaste dink
Werner L
Saam met lewensmaat
5.0
Net soos op julle webwerf, en net wat ons nodig gehad het. Ek en my vrou het nou wel net vir een aand gebly. Maar dit was heerlik. Stilte en baie ster...
Sien meer
Jun 2024
Karin D
Gesin met klein kinders
5.0
Iets wat ons definitief weer sal doen. Just a few snapshots from our amazing 3-night stay at your beautiful setting. Spectacular views,...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jun 2024
Jean L
Saam met vriende
5.0
As jy afsondering soek, gaan jy dit hier vind. Behalwe vir (gas heater) wat maar so so werk - als wel.
May 2024
Nelma J
Gesin met tieners
5.0
Heerlike wegbreek. Lekker rus en kuier op die stoep. Ons gesin het 4 nagte gebly. Het heerlik gekuier op die stoep, vleisie gebraai en die sterre geni...
Sien meer
Mar 2024
Richard H
Saam met lewensmaat
5.0
Great. Relaxing and chilled destination.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mar 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Liezl Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 20

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Mount Hope-straat, Oudtshoorn, 6620, Wes-Kaap
  • Gaste dink Klein Doorn Farm Stay het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R950
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R950
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 21 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mount Hope-straat, Oudtshoorn, 6620, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa06f4515e0e18e2e46acbdcf6b38daa2f76009e9db2e526fd561d5936cd203411dfe19de0086f29a375eb1b92e9499867484?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag (plek vir 2) 18 5 1 5 Mount Hope Street Oudtshoorn 6620 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.757855 22.20669

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang