Klein Huisie
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
-
Kapasiteit: 6 persone
4 volwassenes, 2 kinders - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Swartwitpensstraat 2758, Marlothpark, 1321, Mpumalanga
- Vanaf R950 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Klein Huisie is in Marloth Park geleë en is 'n gerieflik gemeubileerde huis vir tot 6 mense.
Die huis bestaan uit 2 slaapkamers wat elk met 'n dubbelbed ingerig is, en 'n slaapbank is in die sitkamer beskikbaar. Die kamers deel die gebruik van 2 badkamers; 1 kamer het 'n bad, terwyl die tweede badkamer met 'n stort toegerus is.
Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n tweeplaatstoof en oond, 'n mikrogolfoond, 'n yskas, asook tee- en koffiemaakgeriewe. Etes kan by die etenstafel geniet word, en gaste kan in die sitkamer ontspan.
Die onderdakbraai-area het ook 'n kouewater-jacuzzi en veilige parkeerplek word voorsien.
Marloth Park bied 'n verskeidenheid doendinge soos stap, swem, wildritte en 4x4-roetes. Die Krugerwildtuin is net 20 km vanaf Klein Huisie.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Leefarea
1 x Kinderstapelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Badkamer
Bad
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Heinrich Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 138
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- Swartwitpensstraat 2758, Marlothpark, 1321, Mpumalanga
- Gaste dink Klein Huisie het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Marlothpark Nasionale Krugerwildtuin Suid Mpumalanga
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
-
Kapasiteit: 6 persone
4 volwassenes, 2 kinders - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Swartwitpensstraat 2758, Marlothpark, 1321, Mpumalanga
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang