Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Klein Morgenster B&B

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 11 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
5.0
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Motshabi L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Nice and quiet, private place. The warmest welcome ever from Ruth and Theo and their son. The place was quiet and private. We enjoyed the swimming pool which was facing our room. Forever clean. We are going back to the place.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Michelle M
Kort verblyf
5.0
Mrt 2024

Veilig en verwelkomend. Ons het so welkom gevoel. Baie veilig en rustig. Heerlike ontbyt!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Garreth C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2022

Plek was baie skoon en sal weer daar gaan bly. Eienaars was baie behulpsaam en vriendelik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sanrie D
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jun 2022

Aangename ervaring in 'n yskoue Jhb. Heerlik sentraal geleë. Spesiale ekstra sorg teen die koue en heerlike ontbyt!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pamela V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2022

A little haven. A perfect little retreat with very pleasant owners. Thoroughly enjoyed our stay! Hope we can return soon.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ruth
Klein Morgenster B&B
Thank you Pamela. We look forward to seeing you again when next you're in Joburg.

Tessa S
1 nag
5.0
Sep 2021

Lovely, friendly B&B. Thank you Ruth and Theo, it was a home away from home, my stay with you. It was everything I wanted and needed. God bless you.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Helga R
1 nag
4.8
Mei 2018

Peaceful. Was quiet and peaceful. Enough space. Nice and clean. The owners were friendly. The continental breakfast was early as promised and not skimpy.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ruth
Klein Morgenster B&B
Thank you for the nice review. Do visit us again. Regards

Hettie P
Kort verblyf Besigheidsreis
4.8
Apr 2017

Peaceful. It was like home away from home. Theo and Ruth were lovely hosts, friendly and caring.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Ruth
Klein Morgenster B&B
Thank you. We look forward to having you stay with us again.

Marietjie K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2016

Vriendelike, gerieflike veilige verblyf, waar Ruth die ekstra myl gaan om verblyf so aangenaam moontlik te maak! Ideaal vir enige gebeurtenis by Ellispark. Ruth stel opreg belang in haar gaste. Sy het rose vir my dogter gebring, na 'n goeie dag by die gala.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lurinda R
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Aug 2016

Dit was goed ingerig met goeie koffie. Het dadelik welkom gevoel. Plekkie is netjies ingerig.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ruth
Klein Morgenster B&B
Thank you so much for your review - much appreciated! We look forward to welcoming you again.

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Ruth Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 16

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
Vanaf R 750
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 750
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Wesstraat 2, Observatory, Johannesburg, 2198, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGFiYWVkMzgyLTJlNDQtNDA2Yy1iYzk0LTQwZjM3NTliMmEzNg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag (plek vir 2) 11 5 1 5 2 West Street Observatory 2198 Gauteng 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -26.178838 28.084307

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang