Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Klein Riviertjie

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Soos Gesien op Instagram
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Rietfontein Plaas, 80 km vanaf Beaufort-Wes, 6970, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 000 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Klein Riviertjie is 'n bekoorlike, rustieke selfsorgkothuis wat 'n romantiese wegbreek of onvergeetlike gesinsvakansie bied. Hier kan gaste die skoonheid van die Karoo met sy ongerepte landskappe, asemrowende sonsondergange en magiese sterrehemel ervaar. Gaste kan douvoordag op die plaas gaan stap en die eindelose stofpaaie met 'n bergfiets aandurf.

Die kothuis bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 1 badkamer, 'n kombuis, eetarea en 'n leefarea. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n Aga-stofie wat met hout werk. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en daar is 'n stort, toilet en 'n wasbak in die badkamer.

Die kombuis is met 'n gasstoof en -oond, gasyskas, koffie- en teemaakgeriewe, eetgerei en breekware toegerus. Die eetarea het 'n tafel met sitplek vir 4 gaste.

Buite is daar 'n onderdakstoep met 'n etenstafel, sitplek, hangstoele en 'n klein, seisoenale plonspoel. Daar is ook braaigeriewe en 'n buitestort.

Gaste sal hulself in die hartjie van die Karoo, 81 km noord van Beaufort-Wes, bevind. Klim op die skilderagtige grondpad en kom verken die skoonheid van die Karoo.

Kamer-opset

Slaapplek vir 4 mense 2 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
Swembad
Volledige kombuis
Braai

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 15 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Jenny W
Saam met lewensmaat
5.0
Outstanding soul replenishing stay in the Karoo. Our stay exceeded our expectations. Quarta was a most welcoming host and the amenities...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Sep 2024
Jeff S
Saam met lewensmaat
5.0
Relaxing, comfortable and just what we needed. What an amazing location out of the big city life, the house is rustic and pretty much o...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Aug 2024
Willem R
Gesin met tieners
5.0
Uitstekend. Kleinriviertjie is pragtig, Quarta is so 'n liewe, vriendelike en gasvrye mens. Uitstekende diens, stil, rustig en so 'n mooi plekkie. Ons...
Sien meer
Jun 2024
Nicolene J
Gesin met klein kinders
5.0
Die Karoo op sy beste! Dit was ons tweede besoek by Klein Riviertjie. Sy is 'n besonderse gasvrou. Klein Riviertjie sowel as Blaaw Hoek is 'n absolute...
Sien meer
Jan 2024
Renalda S
Gesin met klein kinders
5.0
Stukkie hemel op aarde! Sien sterre.
Des 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Quarta Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 23

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • Rietfontein Plaas, 80 km vanaf Beaufort-Wes, 6970, Wes-Kaap
  • Gaste dink Klein Riviertjie het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Groot-Karoo Wes-Kaap
Vanaf
Vanaf R 2 000
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R 2 000
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Rietfontein Plaas, 80 km vanaf Beaufort-Wes, 6970, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAS0PoSuQYlHE9Czg2jG1XR5dXOWhdl5NRCWRhsblG2OLqnbZDBI?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 000 per nag (plek vir 4) 15 5 1 5 Rietfontein Farm 80 km from Beaufort West 6970 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -31.92194593542 22.123953232309

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang