Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Klein Watervalplaas

Selfsorg

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Baie goed

Netheid
4.4
Ligging
3.8
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.2
Veiligheid
5.0
Charl E
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Mrt 2023

Perfect! Will definitely go again!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nicola B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Jan 2023

Lekker huisie, maar nie baie privaatheid nie. Die huisie is redelik goed ingerig en het lekker geriewe, soos die kaggel en houtverwarmde swembadjie, maar daar is nie baie privaatheid nie. Ons het in die Milking Shed gebly en dis reg oorkant die ontvangs waar die eienaars ook bly, so daar is gereeld mense wat daar verby loop. Die warm swembadjie word ook deur die eienaar aangesteek en gestook, so hy is baie in die omtrek om daarna om te sien. Sou verkies om dit self aan te steek en te stook soos wat ons al baie by ander verblyf gedoen het.

Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elizabeth A
Kort verblyf Gesin met tieners
3.6
Des 2023

Comfortable and relaxing but the surroundings were not remarkable. Our stay at Bush Cottage at Klein Watervalplaas was relaxing. “We were glad of the trees around the cottage to provide some shade and privacy.”. The hosts were helpful, friendly, and responsive. The on-site restaurant was a convenient bonus, with good meals, a friendly vibe, and some local musicians on the Friday evening we were there. The alpacas and farmyard animals will appeal to the children. There is not a lot to do on the farm itself besides swimming in the dam and the fynbos walk. The weather wasn't great for us, but just chilling and chatting around the fire was good.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
2.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Antoinette D
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.6
Des 2022

Rustig en ontspanne waar mens batterye kan herlaai. Ons het drie nagte oorgebly, geen kaste om klere in uit te pak nie maar oorgenoeg spasie om die plaas te ontdek en ontspan. Kinders het al die diere op die plaas geniet en die 'strand' by die dam. Lekker baie skaduwee om die huisie wat bietjie meer eenkant staan en meer privaat is. Ons het lekker ontspan en dit baie geniet.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Henk V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.4
Mei 2022

Baie lekker, sal beslis weer moet gaan. Alle woonhuise kort net 'n afdak.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Mikael Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 5

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
Vanaf R1 000
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 000
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Klein Watervalplaas, Tesselaarsdal, 7230, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7bd21a05375da847f13f8b014309d0c0fe46b96e0e4ec11e751938a3a88574e06b121563446617b80e35e1f85cf3d645b6b2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag, vir 2 mense 5 5 1 5 Klein Watervalplaas Tesselaarsdal 7230 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.370893067382 19.501996112253

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang