Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Klein Welmoed Guest House

Gastehuis

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 33 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Andre V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Wat 'n juweel! Die kamers is luuks en ons het inderdaad so lekker geslaap dat selfs ons wekker ons nie wakker kon kry nie! Die mense is vriendelik en die ontbyt was tops! Boonop kon ons van hul heerlike wyn saamneem!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Yuval B
1 nag
5.0
Jun 2024

Amazing and good customer service. It was a short stay but awesome! Warm, loving and beautiful setting.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Karin
Klein Welmoed Guest House
Thanks Yuval. It was such a pleasure having you here. Hope to see you again.

Esti J
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Okt 2023

Baie rustig. Die atmosfeer is een om in te ontspan, met wonderlike uitsigte van al die kamers en pragtige tuine. Hul wyn is ook fantasties.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Karin
Klein Welmoed Guest House
Baie dankie vir die wonderlike terugvoering Esti.

Wendy J
Kort verblyf
3.0
Okt 2024

Onvriendelike ontvangs. Die GPS-koördinate het ons op 'n plaaspad geneem, en ons het erg verdwaal. Toe ons die persoon by Ontvangs by Klein Welmoed in die hande gekry het op 'n landlyn, was daar geen empatie nie en was die gesprek kil, ontkennend en moes ons self sukkel. Ons was oorstuur en verdwaal, die ontvangsdame het bo-oor ons gepraat en na 'n e-pos verwys wat net dieselfde geskrewe direksies gee, maar geensins waarsku dat jy tussen plaashekke gaan opeindig met geen manier om self daaruit te kom nie. Daar behoort 'n waarskuwing te wees op die webwerf en 'n WhatsApp-nommer i.p.v. 'n landlyn. Gemeet aan die gefrustreerde en neerhalende reaksie van die ontvangsdame, was dit duidelik nie die eerste keer wat gaste verdwaal het nie. Dit het my dogter se troudag versuur en 'n demper geplaas op die ervaring wat positief en gelukkig moes wees. Daar was ook geen glase in die wooneenheid nie. Die kombuispersoneel was wel wonderlik en die kos was heerlik.

Netheid
4.0
Diens
2.0
Ligging
2.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0
Karin
Klein Welmoed Guest House
Liewe Wendy Ons wil graag die lug skoonmaak oor u kwessies wat geopper is en ons vra om verskoning as ons onverskillig oorgekom het. Gekopieer van ons inligtingsbrief af wat lank voor aankoms aan u gestuur is: "Aanwysings: Volg asb. instruksies vir GPS-koördinate op die inligting wat aangeheg is. Google Maps is nie akkuraat uit alle rigtings nie. Neem asb. kennis dat ons van Winery Road af is en nie Baden Powell of Annandaleweg nie!" (kaart en aanwysing was ook by u epos aangeheg). U het beide waarskuwing en aanwysing oor die hoof gesien en Klein Welmoed vanaf Annandaleweg genader. U is beslis nie geignoreer nie, want ons het onmiddellik die bure geskakel en gevra om hul plaashek oop te maak, baie dankbaar dat hulle dit gedoen het. Ons selfoon/WhatsApp-nommer wat nie aan julle bekend was nie, is ook in dieselfde epos en webwerf. Wat drinkglase betref; daar is 'n kas met 6 verskillende tipes glase, ses elk in elke kothuis: wyn, sjampanje, highball, tumbler, sjerrie, 30 glase in totaal. U het my WhatsApp-nommer gehad en ek het albei oggende tydens ontbyt met julle gesels waar u ons nie een keer gevra het oor glase in al ons volledig toegeruste, pragtig gevulde kothuis nie. Dankbaar dat julle die ontbyt geniet het en dankie vir die blomme. Vriendelike groete ontvangsdame/bestuurder

Erik L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2023

Super lekker en lieflike mense. Die dame wat ons ontvang het, was werklik vriendelik en het ons baie tuis laat voel. Sy het ons baie goed behandel. Dit was 'n baie lekker plek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Karin
Klein Welmoed Guest House
So bly om te hoor dat julle tuis gevoel het by ons. Sien julle graag weer!

Rudi B
1 nag Besigheidsreis
5.0
Sep 2023

Beautiful setting and perfectly located for business. Very comfortable, friendly staff, and a good night's rest.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Karin
Klein Welmoed Guest House
Thank you for your great feedback, Rudi. We hope to see you again. Klein Welmoed Team.

Sonja P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2023

Jy voel tuis hier. Ons verblyf was tops. Die personeel was baie vriendelik en professioneel en het hulle beste gedoen om ons verblyf so gerieflik moontlik te maak. Ek sal die gaste huis vir enige persoon aanbeveel. Die ligging is perfek en die kamers is so gerieflik daar kort niks.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Karin
Klein Welmoed Guest House
Wonderlik. Baie dankie vir die pragtige terugvoering Sonja. Waardeer dit regtig baie.

Rovenna D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Okt 2022

Dit was beslis waarde vir geld. Vir vakansie is dit 'n wonderlike plek vir verblyf, ongelukkig was ek in die omgewing vir werk.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Karin
Klein Welmoed Guest House
Dankie Rovenna. Kom weer, maar die keer vir 'n vakansie. Dankie vir die resensie.

Maresa M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2019

Where you will stay comfortably and stylish! We stayed for three days at this beautiful guesthouse and wine estate. It was just perfect. The room and facilities were spotless and the breakfasts were really very good. The location is so convenient halfway between Stellenbosch and Somerset West and right in the heart of all the wine estates. Our hostess, Karin, made all the difference with her kindness and on-hands approach. We really felt welcome and valued due to her caring nature. We would love to recommend this guesthouse one hundred percent to anyone!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Karin
Klein Welmoed Guest House
What a lovely review Maresa. Thank you so much for sharing your appreciation and experience with all the potential guests out there. You were great guests! Surely hope to host you here again. Greetings from our keen team.

Charmaine S
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Jun 2019

Pragtige omgewing! Gasvry, netjies en heerlike ontbyt! Ligging was 100% naby Stellenbosch en Somerset-Wes.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Karin
Klein Welmoed Guest House
Dankie Charmaine. Ons waardeer die terugvoering en ons hoop ons kan julle weer hier verwelkom. Vriendelike groete, Klein Welmoed span.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Karin Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 33

Op LekkeSlaap 11 jaar

Vanaf
Vanaf R 2 100
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 2 100
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 24 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 15:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Raithby-weg, Langs Winery-weg, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAZudHWKMnd0NMPbtHjoF0ov6Hh7jSbgGO8tQYBF6jHS1JtsbXDv?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 100 per nag, vir 2 mense 33 5 1 5 Raithby Road Off Winery Road 7600 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-15:00 10:00 -34.016132951485 18.79530608654

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang