Klein Windhoek Guesthouse
- Kapasiteit: 131 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hofmeyerstraat 2, Klein Windhoek, Windhoek, 0000, Khomas
- Vanaf R1 490 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Klein Windhoek Guesthouse bied B&B- en selfsorgverblyf in Ludwigsdorf in Windhoek in the Khomas-streek van Namibië. Die gastehuis is ideaal geleë naby die middestad.
Verblyf by Klein Windhoek Guesthouse word in verskeie kamers en 9 selfsorg-eenhede aangebied. Die gastekamers het elkeen 'n dubbelbed, 2 enkelbeddens of 'n koningingrootte-bed, en elkeen van die kamers het 'n en suite-badkamer. Daar is ook lugversorging, 'n TV met 7 DStv-kanale, 'n yskassie, gebottelde water, en koffie- en teemaakgeriewe.
Die selfsorg-eenhede het elkeen slaapplek vir 2 tot 5 gaste, en 'n goed toegeruste kombuis waar gaste hulle etes kan voorberei. Ontbyt en ander heerlike maaltye word in die à la carte-restaurant op die perseel bedien.
Die gastehuis spog ook met gratis WiFi, 'n kroeg vol voorraad, 'n buite-terras en swembad, sowel as veilige parkeerplek met 24 uur-sekuriteit. Klein Windhoek Guesthouse is ook naby 'n paar restaurante, winkels, die Indonesiese ambassade, museums, en ander geriewe binne 'n 5 km-radius.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
3.8/5
Karlien Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 8
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- Hofmeyerstraat 2, Klein Windhoek, Windhoek, 0000, Khomas
- Gaste dink Klein Windhoek Guesthouse het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 131 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hofmeyerstraat 2, Klein Windhoek, Windhoek, 0000, Khomas