Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Kleinbegin

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Xavier Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 38

Op LekkeSlaap 1 jaar

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 38 resensies vir Kleinbegin
Netheid
4.4/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.7/5
Henry E - Sep 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Henry E

Ek sal Kleinbegin definitief aanbeveel.

Puik diens met alles wat jy nodig het.

Yolande V - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yolande V

Kort maar lekker.

Baie dankie aan Xavier vir die vriendelike, behulpsame diens. Mal oor ons blyplek gewees. Sal beslis weer gebruik maak van hulle.

Martin R - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Martin R

Kleinbegin is baie ruim en goeie waarde vir geld!

Ons het baie lekker gebly!

Sanet W - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sanet W

Gasvry, netjies, alles waarvoor ons gevra het.

Ons het baie lekker gebly, dankie.

Peter C - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Peter C

Was a lekker experience and Xavier always made sure we had an awesome stay.

Very cosy and comfortable.

Elsa J - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elsa J

Baie ruim, skoon, netjiese plekkie. Sentraal geleë. Baie vriendelike ontvangs.

Ons het baie lekker gebly, dankie. Beveel beslis aan. Goeie vriendelike diens ontvang.

Dirk M - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dirk M

Bekostigbare, skoon, en vriendelike verblyf.

Die plek is netjies, skoon en baie goeie ligging. Die gasheer en vrou was baie vriendelik, mens wou amper nie ry nie so lekker is daar gesels.

Hester T - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hester T

Gasvry, gerieflik, vriendelik.

Dit was wonderlik. Ek wou nie terug huis toe kom nie.

Marlene K - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marlene K

Amazing.

Ons het lekker gebly en baie netjies, en die ontvangs van hulle was baie goed.

Renier J - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Renier J

Fantasmagories.

Baie lekker gebly, almal was vriendelik, alles skoon, ons was baie gemaklik.

Adri S - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adri S

Dit was ñ vinnige oorbly. Dankie vir die vriendelikheid en gasvryheid.

Ons het baie lekker gebly. Baie dankie.

Petro V - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Petro V

Gasvry, netjies en veilig.

Uitstekende plek. Ek sal dit vir enige iemand aanbeveel. Xavier, jy is tops!

Rudine O - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rudine O

Uitstekend en gasvry.

Dit was baie aangenaam.

Dirk B - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dirk B

Beslis 'n 'home away from home' plekkie.

Sal vir seker weer daar bly. Ongelooflike gasvrye mense waar jy dadelik tuis voel.

Veronica H - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Veronica H

Verseker 'n moet oornag plekkie in die stad.

Fantastiese oornagplek met vriendelike gasheer en -vrou wat uit hul pad gaan om te help en goeie diens te gee. Tuin en swembad is 'n wonderlike oase en plek om te ontspan. Kleinbegin bied alles wat nodig is en baie meer.

Shantel T - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shantel T

My stay at Kleinbegin was nothing short of spectacular.

We recently had the pleasure of staying at Kleinbegin, and it was an unforgettable experience. From the moment we arrived, the owner went above and beyond to ensure our comfort and satisfaction. The exceptional service made our stay truly memorable. The attentive and courteous owners catered to our every need, ensuring that our stay was as comfortable as possible. With its outstanding service, Kleinbegin has quickly become my go-to choice for accommodations whenever we travel to the area. 5 star! Highly recommended!

Herman V - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Herman V

Lekker gebly.

Skoon, netjies, vriendelik.

Gerhard D - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerhard D

Baie lekker, rustig en die eienaars was baie vriendelik.

Baie lekker, geen klagtes. Netjies en vriendelik ontvang. Sal die plek aanbeveel.

Karen D - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karen D

Xavier was very friendly and helpful.

Just what I wanted, a quiet place to relax with my family.

Gawie V - Sep 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gawie V

Rustige hoenders gee dit 'n plaas atmosfeer.

Xavier was baie behulpsaam en 'n goeie gasheer. Het uit sy pad gegaan om ons welkom te laat voel.

Jan L - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Jan L

Baie lekker behalwe vir die hoenderhaan!

Alles was netjies en skoon, en Xavier was 'n goeie gasheer. Aanbevelings en nie kritiek nie: Matras kan vervang word. 'n Goeie matras is 'n bonus! Tong in die kies: Koop die buurman se hoenderhaan en maak 'n lekker sop vir jou gaste, die haan het verseker gemaak ons verslaap nie, want hy het al 4 uur die oggend begin kraai!

Thuso C - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Thuso C

It was great.

Great stay, very lovely host.

Elzabe L - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Elzabe L

Lekker en voldoende.

Dit was aangenaam en alles wat ek nodig gehad het.

Piet B - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Piet B

Aangenaam warm.

Die ontvangs deur Xavier was baie vriendelik en die fasiliteit is heerlik ruim met 'n woonkamer/kombuis. Die hitte was uiters ongemaklik en die feit dat beide die badkamer en die toilet se vensters toegebou is, het gemaak dat die ventilasie deur die vertrekke nie goed was nie. Daar was wel 'n radio in die eenheid, maar ons kon hom nie kry om te speel nie. Ons glo dat dit 'n groot plus sal wees as die koste aangegaan word om 'n TV te laat installeer. In die geheel gesien, glo ons nogtans dat dit goeie waarde vir geld is en ons wil weereens ons dank betuig vir die vriendelike ontvangs.

Anonieme gas - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Liezel S - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Liezel S

I'd only recommend on value for money if you're on a tight budget.

Music playing the whole night adjacent to the room. A rooster that started crowing from midnight. Broken and chipped cups and glasses, and spider webs in the rooms.

Anonieme gas - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
4/5
Ligging
2/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Anonieme gas - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
2/5
Anonieme gas
Yolande V - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yolande V

Mense mense.

Hulle het ons laat voel soos familie!

Willem O - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willem O

Amazing.

The hosts were excellent. They went out of their way to make our stay amazing. They made us feel at home, and I would definitely recommend them.

Nathan S - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nathan S

Great guest house value for money.

A lovely guest house with a more than accommodating owner. Will definitely be back again and make use of this awesome place more often.

Lizelle J - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizelle J

Vriendelik en gasvry.

Heerlik en vriendelike ontvangs. Al wat moeilik was, is daar is nie 'n stoof / gasplaat om kos mee te maak nie.

Ernest J - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ernest J

Uitstekend.

Die gasvryheid en kliëntediens was uitstekend. Sal enige tyd weer daar gaan bly.

Bingle D - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bingle D

Lovely place to stay.

Owners are awesome. They made us feel welcome from arrival until the day we left. We spent 3 nights, and every day they were friendly and helpful. It's a lovely place to stay. I will book again soon and can recommend it to all.

Natasha L - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Natasha L

Baie baie lekker!

Ons is met die grootste gasvryheid verwelkom en daar was alles wat ons nodig gehad het.

Lillian D - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lillian D

Huis weg van die huis.

Ons het baie lekker gekuier by Kleinbegin. Die plekkie is mooi ingerig en ons het dadelik tuis gevoel. Dis baie veilig en nie ver van die Spar af nie. Die braai area is die lekkerste kuier plekkie. Ons sal definitief weer hier kom kuier. Baie dankie aan die Jurgens familie julle het ons baie tuis laat voel.

Chantal H - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Chantal H

Oornagverblyf vir 'n byeenkoms.

Goed vir net oornag opsie. Badkamer kort baie aandag. Die dak lek as dit reën.

Kleinbegin se terugvoer

Dankie, ons sal aandag skenk aan dit en meer.

Kleinbegin
Johan E - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Johan E

Baie aangenaam. Badkamer kort net 'n bietjie aandag.

Mooi opset en baie gerieflik.

Vanaf
Vanaf R400
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R400
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Killick-laan 655, Les Marais, Pretoria, 0084, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA522e80bbf8ac81ee71320133ceed3b8ea58282a17198cace2b9191416a02fbbe21e2f9c7a2c2c7b4e8d4be0f1ad04aaad27e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R400 per nag (plek vir 2) 38 5 1 5 655 Killick Avenue Les Marais 0084 Gauteng 021 201 8901 12:00-23:00 10:00 -25.710204392892 28.19055239127

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang