Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Kleine Eden Guesthouse

Gastehuis

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 41 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Gail C
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

The accommodation is excellent but what makes it even more special is the owners. This is your 2nd stay at Kleiner Eden in 10 years and both our experiences have been excellent and memorable.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johann M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Oornagverblyf vanaf George na Kruger Wildtuin. Ons het baie lekker gebly. Alles is volledig, skoon en netjies, en die ontbyt was uitstekend.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Boy B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Baie lekker gewees. Uit die boekie. Sal gerus mense soontoe verwys.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Alex K
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jul 2024

Sal weer daar bly. Baie aangenaam en gemaklik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ria K
1 nag
5.0
Apr 2024

Puik. Hulpvaardig, vriendelik en rustig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marlize J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Wens kon 100 star rating gee. Uitstekend! Pragtige tuin, stil en vreeslik netjies. Vriendelike personeel. Kamers is baie gemaklik. Dankie Dawie vir jou vriendelike ontvangs gedurende die paar dae se verblyf. Jy gaan uit jou pad om mens tuis te laat voel. Mens wil amper nie weer terug huis toe nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Spykstra K
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Apr 2024

Gerieflike blyplek. Ons was in Bloem vir 'n hokkietoernooi. Blyplek was baie gerieflik in 'n stil omgewing. Alles wat ons nodig gehad het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Uitstekende waarde vir geld in alle opsigte. Skitterende waarde vir geld in alle opsigte.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lynette A
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2024

Lekker gekuier. Sal vir seker weer daar oorslaap. Baie netjies en vriendelik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ilona J
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Mrt 2024

Gerieflik. Die kamer was skoon en gerieflik, en die gasheer baie vriendelik en hulpsaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Dawie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 41

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
Vanaf R930
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R930
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 30 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Moffett-straat 2, Fichardtpark, Bloemfontein, 9317, Vrystaat
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa1f63f4ff2b1f1cb51ca86890a62a596e6b0dc5fc23ba7c78ff5c30466014066af1247e7c9e12ad9194f9f60e7e8503be430?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R930 per nag (plek vir 2) 41 5 1 5 2 Moffett Street Fichardt Park 9317 Vrystaat 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -29.14122 26.17671

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang